Die Houtwerk Hoekie

Die Houtwerk Hoekie In hierdie hoekie woel en werskaf ek met enige hout om al wat 'n produk is, te maak op versoek van die publiek.

Pryse word so bekostigbaar as moontlik gehou en tevredenheid van die kliënt is prioriteit.

'N bloedrooi loskop lorrie vir 'n gelukkige mannetjie.A red loose-head truck for a lucky boy.
11/08/2026

'N bloedrooi loskop lorrie vir 'n gelukkige mannetjie.

A red loose-head truck for a lucky boy.

'N dubbel laai & rak kiaat tafel voltooi vir iemand.A dual drawer & storage shelve kiaat table done for someone.
10/08/2026

'N dubbel laai & rak kiaat tafel voltooi vir iemand.

A dual drawer & storage shelve kiaat table done for someone.

'N pinehout messie en snybordjie vir 'n jong Kok.A pine wood knife and cutting board for a young Cook.
08/08/2026

'N pinehout messie en snybordjie vir 'n jong Kok.

A pine wood knife and cutting board for a young Cook.

Nog 'n pophuis met twee bedjies daarby vir 'n verjaarsdag dogtertjie.Another dollhouse with two beds for a birthday girl...
07/08/2026

Nog 'n pophuis met twee bedjies daarby vir 'n verjaarsdag dogtertjie.

Another dollhouse with two beds for a birthday girl.

Twee pallet bedkassies met kiaat rakke op bestelling.Two pallet bedside cupboards with kiaat shelves on order.
05/08/2026

Twee pallet bedkassies met kiaat rakke op bestelling.

Two pallet bedside cupboards with kiaat shelves on order.

Sommer 'n kiaat tafeltjie in my besige skedule ingewerk. 'N ou gedraaide p**t tussen die afval hout lê en kyk dan nou vi...
05/08/2026

Sommer 'n kiaat tafeltjie in my besige skedule ingewerk. 'N ou gedraaide p**t tussen die afval hout lê en kyk dan nou vir my, so asof hy wil sê: "noutoe, wanneer is my b***t..?"

And then I did a small kiaat table in between my busy schedule. An old turned leg in the off-cuts was looking at me as if it wants to say: "And when is my turn...?"

Vir my vrou 'n eetgerei houer gemaak.Made a cutlery holder for my wife.
03/08/2026

Vir my vrou 'n eetgerei houer gemaak.

Made a cutlery holder for my wife.

31/07/2026

I got over 1,000 reactions on my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

Nog 'n pophuis bestelling op kliënt se ontwerp.Another dollhouse order on customer's requirements.
31/07/2026

Nog 'n pophuis bestelling op kliënt se ontwerp.

Another dollhouse order on customer's requirements.

'N gebreekte pophuisie vir 'n skooltjie herstel en sommer 'n weegskaal by gemaak.Repaired a broken dollhouse and make a ...
28/07/2026

'N gebreekte pophuisie vir 'n skooltjie herstel en sommer 'n weegskaal by gemaak.

Repaired a broken dollhouse and make a wooden scale for a small school.

Address

Windhoek

Telephone

+264814336337

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Houtwerk Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share