Bederfgoed Handgemaakde klere

Bederfgoed Handgemaakde klere Maak baba en kleuter rokkies asook gehekelde items

25/02/2024

Die afgelope 8 maande het ek baie oor mense geleer.

In tyd van groot hartseer en nood het ek ware persoonlikhede beleef en leer ken.

Mense wat my glad nie geken het nie - het my meer respek betoon as mense wat ek vir 30 jaar ken.

Daar was baie baie mense wat gese het dat ons net moet praat as ons iets benodig. Ek het gepraat en geleer wie het daai woorde regtig opreg bedoel - en wie nie

Daar was mense wat stil was maar ingetree en gehelp het sonder dat ek gepraat het.

Mense het opgedaag wat ek glad nie verwag het nie; en die van wie ek dit verwag het het, het glad nie eers gepraat het nie.

Daar was diegene wat hul rug heeltemal op my gedraai het in my tyd van nood - sommer net so sonder rede en of verduideliking.

Dan was daar diegene wat met my praat het wanneer ek dit nodig het, ongeag die tyd van die dag of nag.

Vir julle wat ons gehelp het met die onmoonlike wil ek baie groot Dankie sĂȘ. Ons waardeer dit oneindig baie.

Vir hulle wat nie aandag gegee het toe ek wel gepraat het nie: d**k voor jy beloftes maak en dan teleurstel wanneer jy benodig word. Dit spreek boek dele van iemand se karakter.

09/06/2023
09/06/2023

My newest creations

Address

Burgersfort
1150

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bederfgoed Handgemaakde klere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bederfgoed Handgemaakde klere:

Share