Klein Pikkeboud

Klein Pikkeboud Baby products, nappies and wipes

Hier is n transition bottle met n gewigie aan die strooitjie en n baie lekker dummy ... Kontak my gerus vir jou bestelli...
26/08/2026

Hier is n transition bottle met n gewigie aan die strooitjie en n baie lekker dummy ... Kontak my gerus vir jou bestelling

Juanita 0611244983

Order uit na n kliënt, wat haar tweede bestelling plaas. 🐨
25/08/2026

Order uit na n kliënt, wat haar tweede bestelling plaas. 🐨

🦟 Muskiete 🦟Met die somer om die draai begin die lastige muskiete weer hulle verkeining maak. Die patches werk vir oud e...
24/08/2026

🦟 Muskiete 🦟

Met die somer om die draai begin die lastige muskiete weer hulle verkeining maak. Die patches werk vir oud en jonk. Dit is nie net vir babas nie maar vir die hele gesin.

Kontak my vir jou bestelling. Juanita 0611244983

🐨 AIWIBI BABY PRODUKTE 🐨Gee jou kleinding die sagte versorging wat hulle verdien! 💕Ons bied ’n reeks fantastiese AIWIBI-...
21/08/2026

🐨 AIWIBI BABY PRODUKTE 🐨

Gee jou kleinding die sagte versorging wat hulle verdien! 💕
Ons bied ’n reeks fantastiese AIWIBI-baba- en kleuterprodukte, spesiaal gemaak met sensitiewe vel in gedagte. 🌸

🍼 Kwaliteit produkte vir jou kleinding
💗 Sag en geskik vir sensitiewe vel
👶 Produkte vir babas en kleuters

📲 Kontak Juanita: 061 124 4983
💬 Kontak my vir meer inligting of om jou bestelling te plaas!

Splish, Splash let take a bath... Order your Bubble Wash, contact me for your order Juanita 0611244983
19/08/2026

Splish, Splash let take a bath... Order your Bubble Wash, contact me for your order Juanita 0611244983

Kyk bietjie na ons doeke en pants. Dis bekostigbaar en top gehalte lek nie as jy doekie reg aan sit nie.Ons nommer 0 ( P...
18/08/2026

Kyk bietjie na ons doeke en pants. Dis bekostigbaar en top gehalte lek nie as jy doekie reg aan sit nie.

Ons nommer 0 ( Preemie ) en New Born doeke het die uitknipsel vir die naelstring.

Kontak my gerus
Juanita Botha 0611244983

Ons reeks wetwipes, alles is vir sensitiewe velletjies so geen bekommernis oor uitslae nie. Kontak my vir jou bestelling...
16/08/2026

Ons reeks wetwipes, alles is vir sensitiewe velletjies so geen bekommernis oor uitslae nie. Kontak my vir jou bestelling Juanita Botha 0611244983

Sun Screen for babies, toddlers and adults. At very affordable prices. Get your sun screen before the Summer starts. Con...
14/08/2026

Sun Screen for babies, toddlers and adults. At very affordable prices. Get your sun screen before the Summer starts. Contact me for your order Juanita Botha 0611244983

With the summer approaching, stock up on your swimming pants.Diffrent sizes available. Contact me for your order. Juanit...
13/08/2026

With the summer approaching, stock up on your swimming pants.Diffrent sizes available. Contact me for your order. Juanita Botha 0611244983

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Pikkeboud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share