Loka Brackenfell / Durbanville

Loka Brackenfell / Durbanville Online Loka agent for Durbanville / Brackenfell

More dames Laaste stock af gemerk Whatsapp my met die item as jy belangstel 0842086339
23/10/2025

More dames
Laaste stock af gemerk

Whatsapp my met die item as jy belangstel
0842086339

Morning ladies .. some great specials Whatsapp me if interested 0842086339
10/10/2025

Morning ladies ..
some great specials

Whatsapp me if interested 0842086339

Ready to fall in love met jou nuwe go-to baadjie?  Uiteindelik kan ons met julle deel - Die nuwe Donker Staute Jeans Den...
26/09/2025

Ready to fall in love met jou nuwe go-to baadjie?

Uiteindelik kan ons met julle deel - Die nuwe Donker Staute Jeans Denim Baadjie is nou beskikbaar !!! ๐Ÿงฅ๐ŸคŽโœจdit is โ€™n moet-hรช item vir jou klerekas!

Dra dit waar jy wil, hoe jy wil โ€“ denim pas mos by ALLES!



Whatsapp om te bestel 0842086339

๐ŸŒฟ๐ŸŒทEVERLY ๐ŸŒท๐ŸŒฟElke kledingstuk vertel โ€™n storie โ€“ en ๐“”๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ต๐”‚ is deel van myneโ€ฆโ€ฆ.Hierdie nuwe klerereeks dra nie net โ€™n naam ...
23/09/2025

๐ŸŒฟ๐ŸŒทEVERLY ๐ŸŒท๐ŸŒฟ

Elke kledingstuk vertel โ€™n storie โ€“ en ๐“”๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ต๐”‚ is deel van myneโ€ฆโ€ฆ.

Hierdie nuwe klerereeks dra nie net โ€™n naam nie, dit dra โ€™n betekenis๐Ÿ™Œ๐Ÿป

๐“‘๐“ป๐“ช๐“ฟ๐“ฎ ๐“ฎ๐“ท ๐“ข๐“ฝ๐“ป๐“ธ๐“ท๐“ฐ.

Want dit is wat ek glo elke vrou daagliks nodig het โ€“ moed om haar ๐”๐ง๐ข๐„๐ค๐ž pad met ๐’”๐’†๐’๐’‡๐’—๐’†๐’“๐’•๐’“๐’๐’–๐’† te stap, en ๐—ž๐—ฅ๐—”๐—š om op te staan wanneer die lewe swaar druk๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

๐“”๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ต๐”‚ is geรฏnspireer deur my eie reis โ€“ die hoogtepunte en die storms,
die drome en die uitdagings. ๐ŸŒง๐ŸŒท๐Ÿ™๐Ÿป

Dis โ€™n herinnering dat jy nie net jou klere dra nie, maar jou ๐“ผ๐“ฝ๐“ธ๐“ป๐“ฒ๐“ฎ, jou ๐’˜๐’‚๐’‚๐’“๐’…๐’Š๐’ˆ๐’‰๐’†๐’Š๐’… en jou ๐™ณ๐™ฐ๐™ฟ๐™ฟ๐™ด๐š gees. ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒท

Hierdie reeks is vir die vrou wat nie net ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ wil lyk nie, maar wat wil voel ๐—›๐—ข๐—˜
haar ๐“ฒ๐“ท๐“ท๐“ฎ๐“ป๐“ต๐“ฒ๐“ด๐“ฎ krag en styl na ๐‘ฉ๐‘ผ๐‘ฐ๐‘ป๐‘ฌ straal.๐ŸŒท๐ŸŒท๐ŸŒท๐Ÿ™Œ๐Ÿป

๐“”๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ต๐”‚ โ€“ Brave. Strong. ๐Ÿ™๐Ÿป

๐ŸŒทBeautifully ๐—ฌ๐—ข๐—จ!!!!

๐“–๐“ฎ๐“ท๐“ฒ๐“ฎ๐“ฝ ๐“ญ๐“ฒ๐“ฎ ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ ๐“ป๐“ฎ๐“ฎ๐“ด๐“ผ ๐“ผ๐“ช๐“ช๐“ถ ๐“ถ๐”‚!!!

Whatsapp gerus vir bestellings ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
0842086339

Bestel joune ๐ŸŒธ๐ŸŒธWhatsapp gerus 0842086339
19/09/2025

Bestel joune ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
Whatsapp gerus 0842086339

Hi dames hier is voorbeelde van die wrap Romp
10/09/2025

Hi dames hier is voorbeelde van die wrap
Romp

Stunning Leer Belde Beskikbaar in tan en swart Whatsapp gerus om joune te bestel 0842086339
09/09/2025

Stunning Leer Belde
Beskikbaar in tan en swart

Whatsapp gerus om joune te bestel 0842086339

Na Saterdag se post het ons besef โ€“ die belangstelling is MASSIVE! ๐Ÿ’š๐Ÿ’š๐ŸŒผOns maak vandag amptelik oop vir bestellings! โœ…๐ŸŒผNo...
08/09/2025

Na Saterdag se post het ons besef โ€“ die belangstelling is MASSIVE! ๐Ÿ’š๐Ÿ’š๐ŸŒผ
Ons maak vandag amptelik oop vir bestellings! โœ…๐ŸŒผ

Nou kan jy jou SA Supporters Hoody of Toppie aanlyn bestel, of sommer by jou naaste Loka Agent/Winkel. Want kom ons wees eerlik ons bloed is en sal altyd groen bly ! โœจ

Bestel vandag en wys hoe ons SA ondersteun โ€“ natuurlik in Loka STYL!๐ŸŒผ๐Ÿ’š

๐Ÿ’šโœจBlomme, net โ€™n klein nota wanneer julle vir Manlief bestel - Daar is โ€™n grootteverskil in die hoodies. Die matekaart is aanlyn beskikbaar, so maak asseblief seker jy kies die regte grootte voor jy bestel. โœจโœจ

๐Ÿ‘‰๐Ÿป BAIE BELANGRIK:
๐ŸŒผHierdie week neem ons slegs PRE-ORDERS.
๐ŸŒผBestellings sluit 12 September โ€“ geen uitsonderings daarna nie.
๐ŸŒผProduksie begin 15 September, met โ€™n wagperiode van 21 werksdae.
๐ŸŒผAmptelike versendingsdatum: 13 Oktober. Maar moenie skrik nie โ€“ pakkies sal begin uitgaan sodra hulle gereed is. ๐Ÿšš

Whatsapp om te bestel 0842086339

๐“›๐“ช๐“ต๐“ฎ๐“ฒ๐“ช๐ŸŒท๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿปโ€™n Naam met โ€™n ๐’…๐’Š๐’†๐’‘  betekenis โ€“ โ€œ ๐“‘๐“ต๐“ฎ๐“ผ๐“ผ๐“ฒ๐“ท๐“ฐ ๐“ฏ๐“ป๐“ธ๐“ถ ๐“ฑ๐“ฎ๐“ช๐“ฟ๐“ฎ๐“ทโ€. ๐ŸŒทHoe besonders is dit nie dat โ€™n naam jou reeds her...
05/09/2025

๐“›๐“ช๐“ต๐“ฎ๐“ฒ๐“ช๐ŸŒท๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

โ€™n Naam met โ€™n ๐’…๐’Š๐’†๐’‘ betekenis โ€“ โ€œ ๐“‘๐“ต๐“ฎ๐“ผ๐“ผ๐“ฒ๐“ท๐“ฐ ๐“ฏ๐“ป๐“ธ๐“ถ ๐“ฑ๐“ฎ๐“ช๐“ฟ๐“ฎ๐“ทโ€.

๐ŸŒทHoe besonders is dit nie dat โ€™n naam jou reeds herinner aan die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ geskenke wat ons uit God se hand ontvang nie?

Vir my dra dit die mooooiste boodskap van ...

๐ŸŒท๐‘ฏ๐‘ถ๐‘ถ๐‘ท
๐ŸŒท๐‘ณ๐’Š๐’ˆ
๐ŸŒท๐‘ซ๐‘จ๐‘ต๐‘ฒ๐‘ฉ๐‘จ๐‘จ๐‘น๐‘ฏ๐‘ฌ๐‘ฐ๐‘ซ

Elke dag herinner dit my dat ons ๐‘ต๐‘ฐ๐‘ฌ alleen deur hierdie lewe stap nie, maar dat elke asem, elke geleentheid en elke mens in ons pad โ€™n hemelse seรซn is.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒท

Wanneer ek die betekenis van ๐“›๐“ช๐“ต๐“ฎ๐“ฒ๐“ช hoor, d**k ek aan hoe belangrik dit is om die แดทหกแต‰โฑโฟ en ๐‘ฎ๐‘น๐‘ถ๐‘ถ๐‘ป seรซninge in ons lewens raak te sien โ€“ die glimlag van โ€™n geliefde,
die stilte van โ€™n sonsondergang, die kans om weer op te staan en sterker te groei.

Alles is ๐‘ฎ๐‘ฌ๐‘ต๐‘จ๐‘ซ๐‘ฌ ........Alles is โ€™n ๐“ผ๐“ฎ๐“ฎฬˆ๐“ท ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป en mag elke keer wat jy ietsie van die reeks dra jy dit sal beleef!!!๐ŸŒท๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

Mag ons ๐‘ต๐‘ถ๐‘ถ๐‘ฐ๐‘ป vergeet om dankbaar te wees vir die ๐“›๐“ช๐“ต๐“ฎ๐“ฒ๐“ต๐“ช'๐“ผ in ons eie lewens nie โ€“ daardie seรซninge
wat hemel en aarde aanmekaar bind๐ŸŒท๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

Baie liefde๐Ÿ’“

๐“ข๐“ฝ๐“ฎ๐“ต๐“ต๐“ฒ๐“ฎ

โœจ
๐ŸŒธ
๐Ÿ™๐Ÿป
๐ŸŒท
๐Ÿ’ซ
โ˜€๏ธ
๐ŸŒฟ

Address

Shawn Street Shop 2 Brackenfell Or 22 Montage CI The Crest Durbanville
Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Brackenfell / Durbanville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share