Belleza Uniqa

Belleza Uniqa For those who values uniqueness over uniformity. Click "shop now" to see collection.

Belleza Uniqa delivers beautifully crafted, ethically sourced fashion and decor โ€” designed to delight, empower, and inspire.

15/05/2026
15/05/2026

โ€œ๐๐ฎ๐ฒ ๐๐จ๐ฐ ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐’๐ฎ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ โ€” ๐Š๐ข๐ฆ๐จ๐ง๐จ ๐’๐š๐ฅ๐ž ๐Ž๐ง!โ€

Why pay full price later?

Grab your must-have kimono now while itโ€™s on sale!

๐‹๐ข๐ฆ๐ข๐ญ๐ž๐ ๐ฌ๐ญ๐จ๐œ๐ค ๐š๐ฏ๐š๐ข๐ฅ๐š๐›๐ฅ๐ž!

11/05/2026

Dis nie net โ€™n T-hemp nieโ€ฆ dis โ€™n hele vibe...

Van braai tot sokkie,
van padtrip tot kuier โ€”
hierdie is daai T-hemp wat mense laat sรช:

โ€œWaar het jy dit gekry?โ€ ๐Ÿ‘€

Ons ๐๐ข๐ฅ๐ฅ๐ž ๐’๐จ๐ง๐๐ž๐ซ ๐๐ซ๐ข๐ฅ๐ฅ๐ž reeks vat daai lekker Afrikaanse humor
en sit dit op iets wat jy actually wil dra.

Nie cheap nie.
Nie generic nie.

Net reg โ€” soos โ€™n Saterdag braai met goeie mense ๐Ÿ”ฅ

En jaโ€ฆ jy gaan aandag kry.

Maar dis mos die punt ๐Ÿ˜‰

โš ๏ธ Limited stock โ€” as jy hom sien en van hom hou, vat hom.

Klik deur en kry jou nuwe gunsteling ๐Ÿ‘‡

As jou T-hemp nie โ€™n reaksie kry nieโ€ฆ wat maak jy even? ๐Ÿ˜โ€œPille sonder brille.โ€ Ja, jyโ€™t reg gelees.Hierdie is nie daai ...
11/05/2026

As jou T-hemp nie โ€™n reaksie kry nieโ€ฆ wat maak jy even? ๐Ÿ˜

โ€œPille sonder brille.โ€
Ja, jyโ€™t reg gelees.

Hierdie is nie daai tipe klere wat jy dra om weg te kruip nie โ€”
dis die tipe wat mense laat ๐˜ฌ๐˜บ๐˜ฌโ€ฆ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฅ๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ญ๐˜ข๐˜จ.

Vir die ouens wat:
โ€™n bietjie skerp humor het
nie alles so ernstig vat nie
en eerlikwaarโ€ฆ nie omgee wat tannie sรช nie ๐Ÿ˜Œ

๐Ž๐ง๐ฌ ๐“-๐ก๐ž๐ฆ๐๐ž ๐ฌรช ๐๐ข๐ญ ๐ค๐ฅ๐š๐š๐ซ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ฃ๐จ๐ฎ.

โš ๏ธ Maar net โ€™n heads up โ€” die gewildste designs beweeg vinnig.

Klik deur, kry jouneโ€ฆ en kyk wie begin eerste comment maak ๐Ÿ˜„๐Ÿ‘‡

Address

48 Meteor Road
Centurion
0185

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Belleza Uniqa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Belleza Uniqa:

Share