The White Space

The White Space Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The White Space, Apparel & Clothing, 32 Louw Wepener Street, Dan Pienaar.

07/08/2026

Kom BEDERF die VROUENS in jou lewe !! 💐
hulle verdien dit - en ons het die perfekte geskenkies ! ⭐️
📍The White Space Bloem

07/08/2026

🌸 VROUEDAG IS HIER! 🌸

Op soek na die perfekte geskenk vir die spesiale vrou in jou lewe? 💝

By The White Space het ons iets besonders vir elke vrou – van pragtige juwele en stylvolle bykomstighede tot unieke geskenke wat haar ekstra spesiaal sal laat voel.

✨ Spesiale Vrouedag-aanbiedinge
✨ Pragtige geskenke vir elke begroting
✨ Bederf die vrou wat altyd daar is vir jou

Kom loer gerus in en vind die perfekte verrassing. Laat haar weet hoe kosbaar sy is. 💐

📍 Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

06/08/2026

❄️ 25% AFSLAG op ALLE wintersbaadjies & jasse! 🤍🏃‍♀️ HARDLOOP… voor jou gunsteling uitverkoop!
Slegs tot na Vrouedag . ✨
📍32 Louw Wepener , Dan Pienaar (oorkant Sentraal)

30/07/2026

▫️Stainless Steel 18k GOLD Plated▫️
Timeless | Waterproof | Tarnish free. ✨
Ontdek ons Jane Fields-versameling en vind jou nuwe gunsteling net HIER in Bloem …💛 J A N E F I E L D S

30/07/2026

✨ MOOISTE geskenke, servette, mandjies en klere – ALLES onder een dak! 🤍

Kom maak vandag nog ’n draai. Ons kan nie wag om jou te verwelkom nie! 🌿

📍 32 Louw Wepener , Dan Pienaar BLOEMFONTEIN

24/07/2026

✨ 25% AFSLAG op alle winterbaadjies, jassies én mooiste Hartsgoed winterkinderklere (2–5 jaar).

Kom kry jou winter-gunstelinge voordat dit uitverkoop! 🤍

18/07/2026

EXCITING DINGE OPPAD !! 👀👀
hou ons dop ✨✨✨

17/07/2026

Een van ’n soort. Net soos JY. 🤍
Moenie wag nie✨hierdie eksklusiewe baadjies gaan vlieg. 😍
Ons eksklusiewe Irish Linen Handgeborduurde Baadjies het gearriveer. 🌸
Kom maak n draai vandag ! ✨

Address

32 Louw Wepener Street
Dan Pienaar
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The White Space posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share