Sagte Liefde

Sagte Liefde Ons reeks handgemaakte diertjies — van Oulike Olifantjies en Sagte Teddiebere, tot Elegante Kameelperdjies — bring warmte en vreugde in enige kinderkamer.

Perfek as geskenk of speelmaatjie.

21/10/2025
21/10/2025

Handgemaakte Speelgoed-Kameelperdjies. Sag, stewig en vol karakter. Die pragtige kameelperdjies is perfek met hul lang nekke vir klein handjies en groot harte. In 'n sittende posisie ongeveer 28cm hoog.
Hulle is ideaal as 'n geskenk vir babas, kleuters, of as dekor in 'n kinderkamer.
Elke kameelperdjie is gevul met liefde en is uniek.
Hul word handgemaak met sagte polar fleeze materiaal en het veiligheids ogies.
Die kameelperdjies is ook masjien wasbaar.

Kontak ons gerus vir meer besonderhede, of bestellings.

Kameelperdjies is R80 elk
Koerier dienste is ook beskikbaar teen R100 per bestelling.

21/10/2025

Address

Derby
0347

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sagte Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share