wooly_bum

Call Contact the business

wooly_bum 100% Natural Merino Wool Sheepskin.

🙏🏻
14/07/2026

🙏🏻

Die sagste plekkie vir die kleinste mensies. Ons natuurlike skaapvelle bied gemak, warmte en tydlose styl . Perfek vir e...
14/07/2026

Die sagste plekkie vir die kleinste mensies. Ons natuurlike skaapvelle bied gemak, warmte en tydlose styl . Perfek vir elke kosbare oomblik.




Hou jou kleinding warm hierdie winter! Ons sagte, natuurlike skaapvelle vir babas is perfek vir die koue dae wat voorlê....
24/06/2026

Hou jou kleinding warm hierdie winter!

Ons sagte, natuurlike skaapvelle vir babas is perfek vir die koue dae wat voorlê.

🐑Heerlik sag en gemaklik
🐑Natuurlike warmte en isolasie
🐑Ideaal vir stootwaentjies, motorsitplekke, wiegies en speeltyd
🐑Tydloos mooi en prakties

Gee jou baba daardie ekstra bietjie warmte en gemak hierdie winter.

Niks is so kosbaar soos om jou kleinding rustig en tevrede te sien slaap nie .Bestel vandag nog jou vel .
03/06/2026

Niks is so kosbaar soos om jou kleinding rustig en tevrede te sien slaap nie .

Bestel vandag nog jou vel .




Die sagste plekkie vir jou klein lyfieDaar is iets besonders aan ’n natuurlike skaapvel. Dit is nie net ongelooflik sag ...
30/05/2026

Die sagste plekkie vir jou klein lyfie

Daar is iets besonders aan ’n natuurlike skaapvel. Dit is nie net ongelooflik sag en gemaklik nie, maar bied ook verskeie voordele vir jou baba:

-Help om liggaamstemperatuur natuurlik te reguleer
-Asemhaalbare natuurlike vesels vir ekstra gemak
-Sag en ondersteunend vir rus- en speeltyd
-Duursaam en maklik om te geniet vir jare lank
-Natuurlik mooi in enige babakamer

Van middagslapies tot speeltyd ons skaapvelle skep ’n warm, knus en gemaklike plekkie vir jou kosbaarste mensie. 🤍




Where comfort meets cuddles Natural Wooly Bum sheepskins - soft, timeless and made for precious moments
25/05/2026

Where comfort meets cuddles
Natural Wooly Bum sheepskins - soft, timeless and made for precious moments





Van die plaas tot in Saudi Arabia 🤍🐑✈️Hierdie sagte, natuurlike skaapvel het veilig by sy nuwe huis aangekom – regoor di...
24/03/2026

Van die plaas tot in Saudi Arabia 🤍🐑✈️

Hierdie sagte, natuurlike skaapvel het veilig by sy nuwe huis aangekom – regoor die wêreld – om ‘n klein baba warm, gemaklik en geborge te hou.

Nog een is reeds oppad… en my hart is so vol om te weet iets so eenvoudig en natuurlik van hier af kan deel wees van ‘n baba se eerste herinneringe, selfs kilometers ver weg .

Dankie vir julle ondersteuning en vertroue 🤍





Little lamb vibes 🐑    le.roux
16/02/2026

Little lamb vibes 🐑





le.roux

’n Klein hartjie, warm drome en die sagste skaapvel 🤍🐑
04/02/2026

’n Klein hartjie, warm drome en die sagste skaapvel 🤍🐑






Pure love , in its softest form 🩷🐑  #100%natural  Dankie mamma  vir die foto 🥰
03/02/2026

Pure love , in its softest form 🩷🐑


#100%natural



Dankie mamma vir die foto 🥰

Address

Fauresmith

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27744449352

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when wooly_bum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to wooly_bum:

Shortcuts

Share