Vintage Baby Boom
- Home
- South Africa
- Ficksburg
- Vintage Baby Boom
Ons is 'n aanlyn winkel met spesiale baba tee of verjaarsdag geskenkie of selfs 'n bederfie vir jou
(17)
Address
Ficksburg
9301
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Vintage Baby Boom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Category
My Happy Place
van ek kan onthou was ek lief om naaldwerk te doen. Ek onthou hoe ek as jong meisie saam my ouma op ‘n naweek in haar naaldwerk kamer vir my Barbie poppe klere gemaak het. Ek d**k dis waar my talent om kreatief te wees ontwikkel het. Soos ek ouer word het my passie ‘n paar draai gemaak voor ek weer in die stoel voor die naald werk masjien in geslyf het. Vintage Baby Boom is gestig op ‘n somer oggend waar die ywerigheid om my handgemaakte geskenkies wat ek altyd vir vriendine gemaak het met die publiek te deel, en het die terugvoer my verstom. 3 jaar gelede het die Here vir my ‘n deur oopgemaak en my geseën met soveel genot en wonderlike kliente. Ek is geeer om my talent en passie te kan uitleef met soveel ondersteuning. Ek kan net hoop dat elkeen wat na my produte kyk en koop vir ‘n spesiale iemand ook opgewonde en sonder woorde kan deel in die spesiale produk se mooi wees. Vintage Baby Boom is my Happy Place en soos ons sê EYE NEVER LIE.