Ouma Hypie se Boere Seep

Ouma Hypie se Boere Seep Ons HANDGEMAAKTE Voortrekker Boerseep maak als skoon. Van die wasgoed tot die lyf. Ons koerier landwyd. Elke huis kort BOERE SEEP.😍😍

03/09/2026
Ons sal weer Saterdag op ons pos wees by die Pretoria Boeremark . 5.30 tot 9.30.
03/09/2026

Ons sal weer Saterdag op ons pos wees by die Pretoria Boeremark . 5.30 tot 9.30.

ONTHOU !!!  Ons het weer ñ AANDMARK by die one and only Pretoria Boeremark Sit die datum in jou foon WANT jy mag nie dit...
02/09/2026

ONTHOU !!! Ons het weer ñ AANDMARK by die one and only Pretoria Boeremark
Sit die datum in jou foon WANT jy mag nie dit vergeet nie. Sien julle daar ........

31/08/2026

👒🌼 HOED OP EN MARK TOE! Hoededag is terug by die Pretoria Boeremark!
Saterdag vier ons die eerste Boeremark van die lente, en ons wil julle mooiste, snaaksste, kleurvolste en kreatiefste hoede sien.

Daar is weer lekker pryse op die spel, so grawe daardie hoed uit die kas, versier hom, en kom kuier saam 🥳

Sien julle Saterdagoggend vroeg-vroeg, 05:30-09:30 by 665 Moreleta straat, Silverton. Toegang is GRATIS, vir altyd!

31/08/2026

Goeiemore.

28/08/2026

Sterkte vir môre Bokke !!

28/08/2026

Ons sien julle almal môre by die Pretoria Boeremark . Trek jou bok trui aan.

Address

Dewlish Avenue, Albemarle
Germiston

Telephone

0794917734

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Hypie se Boere Seep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ouma Hypie se Boere Seep:

Shortcuts

Share