Loka Kosbaar

Loka Kosbaar 'n Reeks produkte / geskenke wat locally gemaak word vir enige geleentheid reg om jou te bederf

Klein rokkie. Groot drome ๐ŸคŽ๐Ÿ†Die Jasira Rokkie is ontwerp vir die klein meisies wat hardloop, lag, ontdek en elke dag met...
15/07/2026

Klein rokkie. Groot drome ๐ŸคŽ๐Ÿ†

Die Jasira Rokkie is ontwerp vir die klein meisies wat hardloop, lag, ontdek en elke dag met verwondering aanpak.

Die wรชreld het meer dapper harte nodig... en elkeen begin eers as 'n klein meisie. ๐ŸคŽโœจ Avah se vreugde is aansteeklik en haar Jasira Rokkie die perfekte pasmaat vir al haar klein avonture.

Wat d**k julle van hierdie rokkie? Gaan jy match met jou minni ๐ŸคŽ๐Ÿซถ๐Ÿป

Die Jasira Reeks is soveel meer as net mooi produkte โ€“ dit is 'n daaglikse herinnering om met geloof, moed en hoop elke ...
14/07/2026

Die Jasira Reeks is soveel meer as net mooi produkte โ€“ dit is 'n daaglikse herinnering om met geloof, moed en hoop elke nuwe seisoen van die lewe aan te pak. ๐ŸคŽ๐Ÿ†โœจ

Elke item dra inspirerende boodskappe wat jou hart bemoedig en herinner dat
๐Ÿซถ๐Ÿป ๐“ž๐“ถ ๐“ญ๐“ช๐“น๐“น๐“ฎ๐“ป ๐“ฝ๐“ฎ ๐”€๐“ฎ๐“ฎ๐“ผ ๐“ซ๐“ฎ๐“ฝ๐“ฎ๐“ด๐“ฎ๐“ท ๐“ธ๐“ถ ๐“ฎ๐“ฎ๐“ท ๐“ฝ๐“ป๐“ฎ๐“ฎ ๐“ฟ๐“ฎ๐“ป๐“ญ๐“ฎ๐“ป ๐“ฝ๐“ฎ ๐“ฐ๐“ฎ๐“ฎ ๐”€๐“ช๐“ท๐“ท๐“ฎ๐“ฎ๐“ป ๐“ณ๐”‚ ๐“ฎ๐“ฒ๐“ท๐“ฝ๐“ต๐“ฒ๐“ด ๐”€๐“ฒ๐“ต ๐“ธ๐“น๐“ฐ๐“ฎ๐“ฎ.

Perfek as 'n geskenk vir iemand spesiaal... of sommer om jouself elke dag te inspireer ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐ŸคŽ

Word deel van die hart agter Loka Kosbaar ๐ŸคŽ๐ŸงตBy Loka Kosbaar maak ons nie net klere nieโ€ฆons skep iets met liefde, beteken...
22/06/2026

Word deel van die hart agter Loka Kosbaar ๐ŸคŽ๐Ÿงต

By Loka Kosbaar maak ons nie net klere nieโ€ฆ
ons skep iets met liefde, betekenis en deernis โœจ

Ons groei vinnig en is op soek na โ€™n kosbare Machinist / Stikster om deel te word van ons passievolle span ๐ŸŒธ

Ons soek iemand wat:
โœจ Met โ€™n Overlocker, Cover Seam en Straight Stitch masjien kan werk
โœจ Netjies en met trots werk
โœจ Goed is met die insit van zips
โœจ Liefde het vir kwaliteit en mooi afwerking
โœจ Verstaan dat elke item met sorg gemaak word

๐Ÿ•— Werksure:
Maandag โ€“ Vrydag
08:00 โ€“ 17:00

๐Ÿ’ฐ Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.

Omdat ons by Kosbaar waarde heg aan kwaliteit en detail, sal kandidate gevra word om deur โ€™n klein proefkeuring te gaan waar stikwerk geรซvalueer sal word โœ‚๏ธ

As jy passie het vir stikwerk en trots is op wat jy met jou hande skep, sal ons graag van jou wil hoor ๐ŸŒฟโœจ

๐Ÿ“ฉ Stuur jou CV / besonderhede na [email protected] of kontak Lallie per WhatsApp op 076 286 0195

17/06/2026
17/06/2026

Address

Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka Kosbaar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share