The Cawood Twins

The Cawood Twins Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Cawood Twins, Baby Goods/Kids Goods, Klerksdorp.

2 MAANDE 14 OKTOBER Thomas 5.11 kgAlannah 4.45 kg- ons eet ons mamma uit die huis uit, wanneer ons oë oop gaan is ons ho...
14/10/2022

2 MAANDE 14 OKTOBER

Thomas 5.11 kg
Alannah 4.45 kg

- ons eet ons mamma uit die huis uit, wanneer ons oë oop gaan is ons honger🧁
- daddy spot en sê hier is ses kotte in die huis, maar waar slaap julle? by ons in die bed
- ons rol al vanself om😁😁
- mamma het ons bederf, ons het al geproe hoe proe pynappeltert🍍🍍
- ons hou baie van ons Hydrotherapy klasse🏊‍♀️
- mamma moet ons rondstoot in ons pram, anders huil ons😉
- ons het al by ons Kleuterskool gaan kuier, gelukkig is dit ons ouma Tanja se skool🧸
- ons het al groot verjaarsdae en troues bygewoon🎁🎉
- ons het by ons tannie Ilze al oor geslaap 🛏
- ons gaan saam ons mamma salon toe, waar al die tannies ons bederf 🥰
- mamma begin ons in ons jumbo stoeltjies sit🪑
- Thomas en Alannah is heeltyd bewus van mekaar👧🏻👦🏻

Dankie ouma Hannie (oumagrootjie) dat jy vir ons hierdie mooi komberse en hasies gebrei het. Dit is baie spesiaal, ons sal dit altyd saam ons vat.

Thomas 🧸1 Maand oud vandag - Ek soen my mamma op haar wang, as sy my winde uitslaan- Ek raak vinniger aan die slaap as e...
14/09/2022

Thomas 🧸

1 Maand oud vandag

- Ek soen my mamma op haar wang, as sy my winde uitslaan
- Ek raak vinniger aan die slaap as ek langs my sussie lê
- Ek is baie ongeduldig
- Ek is dadelik honger as my oë oop gaan
- Ek wil in die bed slaap by pappa en mamma
- Ek is nie bederf nie, net bevoorreg
- Ek het n lekker poef doek gehad, wat op my pappa se maag uit geloop het
- My newborn klere is nog te groot vir my
- Ek hou nie van tummy time nie
- Ek hou nie van n stil of donker huis nie, ek wil in n lawaai slaap
- Ek drink my 80ml bottel in 10min op
- Ek hou baie van badtyd
- Ek is stroop soet

Alannah 🌷1 Maand oud vandag - Rustigheid vanself- Ek gesels in my slaap- Ek wag geduldig vir my bottel, terwyl my boetie...
14/09/2022

Alannah 🌷

1 Maand oud vandag

- Rustigheid vanself
- Ek gesels in my slaap
- Ek wag geduldig vir my bottel, terwyl my boetie Thomas drink
- My newborn klere is nog te groot vir my
- Ek hou nie van tummy time nie
- Ek hou nie van n stil of donker huis nie, ek wil in n lawaai slaap
- Ek drink my 70ml bottel in 5min op
- Ek hou baie van badtyd
- As ek my boetie net kan voel is ek gelukkig
- Ek is stroop soet
- Ek wil net in my pappa se arms slaap in die aand

33 WEKE SWANGER ‼️😁Wat n fees en voorreg om n gesonde swangerskap te hê. Ek geniet elke oomblik daarvan en is absoluut m...
10/08/2022

33 WEKE SWANGER ‼️😁

Wat n fees en voorreg om n gesonde swangerskap te hê. Ek geniet elke oomblik daarvan en is absoluut mal daaroor om swanger te wees.

👦🏻 Thomas weeg 2️⃣.4️⃣kg
👧🏻 Alannah weeg 2️⃣.5️⃣ kg

Ons het laasweek klaar gemaak met hulle 3 inspuitings Steroids en Magnesium vir hulle brein en long ontwikkeling 🩺💉🧪.
Hulle groei vreeslik en alles lyk so goed, dokter is baie tevrede met die tweetjies. Ons twee babas, vrugwater ens. weeg al 8kg. Ons verwag hulle enige oomblik.

Pappa en mamma kan nie meer wag vir ons twee perfekte lyfies nie 😁😁😁.

10/08/2022

Dankie ouma Tanja en ouma Marna vir julle mooi hartroerende woorde 👧🏻👦🏻💗

Ons 3️⃣'tjies se babatee 👦🏻👧🏻💗
10/08/2022

Ons 3️⃣'tjies se babatee 👦🏻👧🏻💗

Eerste 3️⃣ foto's is Thomas, laaste 3️⃣ foto's is Alannah Hier is n update op ons twee babatjies Ons is so geseënd met t...
10/08/2022

Eerste 3️⃣ foto's is Thomas, laaste 3️⃣ foto's is Alannah

Hier is n update op ons twee babatjies

Ons is so geseënd met twee gesonde babas, Dokter Van Soest is baie tevrede met die tweetjies. Hy het vandag meer aandag gegee aan hulle breintjies, alles lyk goed, klein brein lyk goed. Hy is tevrede met altwee se ontwikkeling. Hy het weer alles gemeet, hulle groei baie mooi. Daar is genoeg vrugwater, ons het weer gesien hoe Alannah van die water drink.

Ons is nou 2️⃣4️⃣weke swanger, mamma se maag meet 28weke dit wil se ons twee wurms groei goed. Op 24 weke average die baba se gewig 650g, waar Thomas 912g weeg en Alannah 889g weeg. Hulle meet weer 2 weke groter, Thomas meet 26 weke (34.9 cm) en Alannah 26 weke en 3dae (34.4 cm). Die dokter is gelukkig met hulle groei, hy se ook dat ons nie klein en fyn babas gaan hê nie. Ons kan ons reg maak vir groot gesonde babas. Thomas lê onder , hy was rustiger as Alannah. Thomas hou ook nie baie van fotos nie, hy lê en kyk binne toe. Alannah is baie woelig, sy draai baie rond en lê gereeld in n ander posisie. Hulle lyk goed, en groei so mooi.

Dokter is bietjie bekommerd oor mamma, my suiker vlak is weer baie hoog. Om n idee te gee die kleur op die sticker moet lig geel wees en myne is emerald groen. Dokter is bang ek kry swangerskap diabetes, ek moet die week gaan bloedtrek sodat ons kan loer na volgende stappe, met ander woorde ek sal n dieëtkundige moet gaan sien om suiker uit my dieët uit te sny. Dokter sê ek hoef nie op n dieët te gaan nie, ons moet net chocolates, milkshakes ens uitsny. Die suiker maak ook dat die babas vinniger groei, wat in die geval nie n goeie ding is nie want dan is hulle al reg om te kom maar hulle longe is nog nie tenvolle ontwikkel nie. Ek het al 15kg op getel, die dokter is nie happy met dit nie. Dr Van Soest sê hy glo nie ek gaan langer as 36weke kan loop nie, omrede hulle so groei. Ons kan reg wees van 34weke af, maar verder lyk alles baie goed en mooi.

Hallo Thomas en Alannah, my naam is Vanes-Mari. Ek glo met my hele hart ek is julle groot sussie. Ek belowe ek sal mooi ...
10/08/2022

Hallo Thomas en Alannah, my naam is Vanes-Mari. Ek glo met my hele hart ek is julle groot sussie. Ek belowe ek sal mooi kyk na julle.

Vanes-Mari soen gereeld mamma se maag en vertel vir julle hoe lief sy julle het ♥️♥️

2️⃣5️⃣ weke swanger ‼️

Eerste 4️⃣ foto's is Alannah, laaste 3️⃣ foto's is ThomasUpdate op die tweeling 👶🏻👧🏻Die dokter is BAIE tevrede met die t...
10/08/2022

Eerste 4️⃣ foto's is Alannah, laaste 3️⃣ foto's is Thomas

Update op die tweeling 👶🏻👧🏻

Die dokter is BAIE tevrede met die tweetjies, hulle groei te mooi.
Ons is nou 20 weke, en hulle average nou op 22 weke. Hulle GROEI ‼️😁 Thomas weeg nou 4️⃣1️⃣0️⃣g en Alannah 4️⃣3️⃣0️⃣g. Die dokter se ek is nou sover swanger soos n 6maande vrou. Hy se as hulle teen die spoed groei, d**k hy hulle is op 34 weke hier (15 Aug). My baarmoeder gaan begin geiriteerd raak as hulle te swaar raak, dit is al hoekom ek vroer in kraam sal gaan. Hy se as hulle op 34 weke kom gaan hulle 2.5 kg wees as hulle op 37weke kom gaan hulle meer as 3kg en meer wees, maar hy is tevrede met dit. Hulle is groot babas, hulle is baie gesond. Hulle hartkloppies lyk goed, diafragma, derms, brein en alles lyk 100%.

10 toontjies en 10 vingertjies. Alannah is baie besig met haar beentjies, en haar handjies is heeltyd in haar gesig. Thomas is ook besig, skop heeltyd sy sussie. Ons het op sussie n 4D scan gedoen. Sy het mooi vir ons gekyk, klein perfekte lippies. Hulle het defninitief Cawood ore 😜, en Thomas was nie skaam om sy meneer te wys nie.

Address

Klerksdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Cawood Twins posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share