22/05/2026
โ๏ธ๐๐ฎ๐ ๐๐๐๐ง๐๐๐ ๐จ๐ก๐๐ข ๐ฅ๐ก๐๐ฃ ๐ข๐๐ฉ ๐ฃ ๐จ๐ค๐ฃ๐จ๐๐ข๐๐ง๐๐๐ก ๐๐ฎ ๐๐๐ ๐๐๐ฃ๐๐ฝ๐๐ง! ๐๏ธ
Dis nie net vir besighede nie, laat druk iets wat die onderkant kan mooimaak - wat van fotos van jou kinders, of outydse prente van seevakansies, branders of dolfyne?! Dis 'n oulik plan vir n unieke geskenk vir iemand wat aftree by die see, of selfs as trougeskenk, wat elke keer n glimlag bring wanneer jy opkyk. โฑ๏ธ
Granaat het sterk materiaal wat lank gaan hou, vir jou sambreel en by passende oortreksels vir stoele, kussings en selfs handdoeke!
Kontak Lizelle gerus as jy meer wil uitvind oor die druk van JOU ontwerp: ๐ง[email protected] ๐+27 64 907 4569