Inktive

Inktive Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Inktive, Unit 1 and 2 industria Mosselbay, Mossel Bay.

Hoe oulik is Henco Se custom hempies πŸ‘ŒπŸΌβœˆοΈπŸ›©οΈKinders Gaan deur fases van dinosaurs, karretjies, slange, tot perde en unico...
19/08/2026

Hoe oulik is Henco Se custom hempies πŸ‘ŒπŸΌβœˆοΈπŸ›©οΈ

Kinders Gaan deur fases van dinosaurs, karretjies, slange, tot perde en unicorns πŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒ

Wie Kan raai die fase wat Henco tans in is 🀭 EN Dan wil hulle Alles in dit hΓͺ πŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ›©οΈβœˆοΈ

dit is wat dit so lekker maak van Inktive , maak Elke fase Vir hulle n memory Saam die foto's πŸ“Έ

Ons help vinnig πŸ˜‰
πŸ“ž 073 881 3060

Die lewe is te kort om nie elke oomblik in Ε„ foto vas te vang nie en julle doen dit in style!! πŸ‘ŒπŸ» Magriet Ferreira Liesl...
17/08/2026

Die lewe is te kort om nie elke oomblik in Ε„ foto vas te vang nie en julle doen dit in style!! πŸ‘ŒπŸ»
Magriet Ferreira Liesl Van Schalkwyk πŸ™ŒπŸ»πŸ™ŒπŸ»

Baie dankie dat julle 🫟Inktive kies om saam julle memories en moments te skepπŸ‘ŠπŸ»πŸ‘ŠπŸ»

Ons werk saam om jou Customs designs deel te maak van geleenthede en herinneringe πŸ‘πŸ»

πŸ“ž073 881 3060

Your brand isn't build in a day, it is build every dayπŸ™ŒπŸΌ AND that is why you needed your team in branded custom tees 🫑  ...
17/08/2026

Your brand isn't build in a day, it is build every dayπŸ™ŒπŸΌ

AND that is why you needed your team in branded custom tees 🫑

cycling company in Mosselbay understands πŸ‘ŠπŸΌ

We do it all, custom printing you need, we can do it πŸ‘ŒπŸΌ

πŸ“ž073 881 3060

13/08/2026

Baie dankie Arrow vir julle bestelling πŸ™ŒπŸ» Mag julle besigheid groei van krag tot krag πŸ‘ŠπŸ»

Custom designs, custom fit
You think it. We ink it 🫟

  na die oulike hempies wat ons gedoen het vir Loka PretoriaπŸ™ŒπŸ»πŸŒΈ Enige custom hempies,      ons maak jou gedagte realitei...
06/08/2026

na die oulike hempies wat ons gedoen het vir Loka PretoriaπŸ™ŒπŸ»πŸŒΈ

Enige custom hempies,
ons maak jou gedagte realiteit πŸ‘ŒπŸ»

πŸ“ž067 428 9970

Hoe mooi is die hoodies!!!Inktive .....julle is amazing!!Dankie Loka Kosbaar vir jul  deel!!!....en natuurlik liefste Ze...
26/06/2026

Hoe mooi is die hoodies!!!

Inktive .....julle is amazing!!
Dankie Loka Kosbaar vir jul deel!!!....en natuurlik liefste Zellie.... Lizelle Karsten 🌸 🌸

Hierdie Just Bloom girls van Loka Delmas & Oosrand is super trots!!

Stunning!!

Kontak gerus vir Chris
πŸ“ž 073 881 3060 by
Inktive vir al jou spesiale drukwerk.🀞🏻🀞🏻🀞🏻
[email protected]

It is more than a custom design ✨It will carry memories and moments captured in your heart🩷  and shirt πŸ˜‰ forever πŸ™ŒπŸΌ Call...
22/05/2026

It is more than a custom design ✨

It will carry memories and moments captured in your heart🩷 and shirt πŸ˜‰ forever πŸ™ŒπŸΌ

Call us for some special designs
πŸ“ž 073 881 3060

Spesiale custom hempie  Spesiaal Vir Stellie πŸ€ŽπŸ‘ŒπŸΌ πŸ“ž 073 881 3060
21/05/2026

Spesiale custom hempie
Spesiaal Vir Stellie πŸ€ŽπŸ‘ŒπŸΌ

πŸ“ž 073 881 3060

Custom hempies πŸ™ŒπŸΌ  Maak Elke gebeurtenis spesiaal πŸ‘ŒπŸΌ Jy gee jou idee  en ons maak dit Vir jou πŸ‘ŠπŸΌπŸ™ŒπŸΌ  πŸ“ž 073 881 3060
18/05/2026

Custom hempies πŸ™ŒπŸΌ Maak Elke gebeurtenis spesiaal πŸ‘ŒπŸΌ

Jy gee jou idee
en ons maak dit Vir jou πŸ‘ŠπŸΌπŸ™ŒπŸΌ

πŸ“ž 073 881 3060

Ek post gou voor ek nie meer wifi hetti…..πŸ™ŒπŸ»

Vandag doen ek iets wat vir so lank HEEL bo aan my bucketlist was… πŸ”οΈπŸ‡¨πŸ‡­

Switzerland se Alpe πŸ‡¨πŸ‡­πŸ«πŸ”οΈ

En eerlik......
Ek voel soos β€˜n klein kind met die grootste excitement in my hart…
Daai net voor kerspresente gevoel!!!

Ek kan nie wag om God se grootheid nΓ³g meer daar te ervaar nie… Sy hand in elke berg, elke view, elke stukkie natuur raak te sien en net weer stil te raak oor hoe ongelooflik geseΓ«nd ek eintlik is πŸ™ŒπŸ»

Want soms raak die lewe besig… en dan bring plekke soos hierdie jou net weer terug na dankbaarheid. Vir die groot goed… maar veral die klein goedjies 🀍

En vandag… vat ek elke Loka blom saam in my hart πŸŒΈπŸ”οΈπŸ‡¨πŸ‡­
Want julle is deel van hierdie journey, hierdie droom en elke mooi memory wat gemaak word…

God se tyd… nooit ons eie nie πŸ”οΈ

Dankie Inktive vir my oulike hempies!!! Loka in SwitzerlandπŸŒΈπŸ™ŒπŸ»πŸ”οΈπŸ‡¨πŸ‡­

Super excited to start a partnership with KK ebikes & cycles πŸ™ŒπŸ» Some merchandise to start with πŸ‘ŠπŸ»
13/05/2026

Super excited to start a partnership with KK ebikes & cycles πŸ™ŒπŸ»

Some merchandise to start with πŸ‘ŠπŸ»

Address

Unit 1 And 2 Industria Mosselbay
Mossel Bay
6406

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27674289970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inktive posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Inktive:

Shortcuts

Share