Blaasbalkie

Blaasbalkie Kersfees is om die draai. Wat koop ek hierdie jaar? Ek het die ideale geskenk vir jou. Waarde vir jou geld,uniek en elke man se droom by die braaivuur.

Blaasbalkies gemaak met kiaat hout, egte leer, koper pypie en koper vir naamplaatjie of embleem. Elke balkie dra ook ń unieke nommer. Balkie @ R360 naam / embleem
Moenie hierdie geleentheid mis nie, bestel vroegtydig . Erika 0768451058 .. courier landwyd
Ook ideaal vir verjaarsdae, dankie sê geskenk stooijonkers, kooperatief kersfees.

Address

Naboomsruit

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blaasbalkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share