01/08/2026
ππβ€οΈππ Sterkte aan al die spelers van Gimnasium en Boishaai vir vandag se groot wedstryd!
Gee alles op die veld, speel met trots, respek en spangees. Julle harde werk het julle tot hier gebring β geniet elke oomblik! πͺ
Onthou... ongeag die eindtelling, is julle reeds wenners omdat julle julle skole met trots verteenwoordig. π
Mag dit 'n dag vol goeie sportmanskap, lekker herinneringe en opwindende rugby wees.
Sterkte, Gim! Sterkte, Boishaai! ππβ€οΈπ ππ€
Van ons almal by Klein Mensie Dingetjies (KMD). π