29/08/2026
Ek neem verseker deel aan die Granny Square Challenge van Elle Yarns !! Hekel of brei enige blokkie, enige wol, enige size en gaan gee af by jou naaste drop-off point... als ten bate van kanker. In Parys kan jy afgee by My WOOL Affair !! 🤩🧶🩷🎗