Doek tot Broek

Doek tot Broek Klere

14/04/2026

Nog net 2 sweetpakkies oor vir 3-4 en 4-5 jaar!
Prys elk R250 - Kies pudo/paxi R60 (uitgesluit)
Karen 066 229 4681

Goeie begin vroegtydig vir winter!!!Seuns "Camo" sweetpakke ouderdom 2-7/8 jaarvanaf R300Bestel Karen/066 229 4681
11/03/2026

Goeie begin vroegtydig vir winter!!!
Seuns "Camo" sweetpakke ouderdom 2-7/8 jaar
vanaf R300
Bestel Karen/066 229 4681

Kinderswaai/ hangmat ( sensories)... Lees, rus en droom!Wasbare en sterk materiaal... Kan maklik afgehaal word!
19/11/2025

Kinderswaai/ hangmat ( sensories)... Lees, rus en droom!
Wasbare en sterk materiaal... Kan maklik afgehaal word!

"Bean bag" met rits en "inner"Die hele idee rondom Doek tot Broek...* Is eerstens die maak van seuns/ kinderklere * Dan ...
19/11/2025

"Bean bag" met rits en "inner"
Die hele idee rondom Doek tot Broek...

* Is eerstens die maak van seuns/ kinderklere
* Dan die behoefte aan enige item/ huishoudelike item volgens spesiale spesifikasie/ grootte...
wat nie te koop is!

Hou die blad dop/ kontak my gerus vir enige idees of behoeftes/ Karen 0662294681

Kinder swing/hangmat!Lees-Ontspan-Droom📖😌☁️
08/10/2025

Kinder swing/hangmat!
Lees-Ontspan-Droom📖😌☁️

Stoep het ook nuwe stoel kussings gekry!👏🏻
08/10/2025

Stoep het ook nuwe stoel kussings gekry!👏🏻

Ottoman met deksel!👌🏻Ideaal vir ekstra stoorplek... Handig om my man naby te hê om te help!🫶🏻Pieter Pretorius
08/10/2025

Ottoman met deksel!👌🏻
Ideaal vir ekstra stoorplek... Handig om my man naby te hê om te help!🫶🏻Pieter Pretorius

Bêre jou karavaan se sleepspieëls in 'n "padded" waterdigte sak/Enige item wat jy wil beskerm!Whatsapp my gerus/ 066 229...
05/08/2025

Bêre jou karavaan se sleepspieëls in 'n "padded" waterdigte sak/Enige item wat jy wil beskerm!
Whatsapp my gerus/ 066 229 4681

Sagte/dun waterdigte materiaal sakkies vir jou kampgoed... kussings/linne! Maak volgens jou behoefte/066 229 4681
03/08/2025

Sagte/dun waterdigte materiaal sakkies vir jou kampgoed... kussings/linne! Maak volgens jou behoefte/066 229 4681

Address

Pienaarsrivier
Pienaarsrivier

Telephone

+27662294681

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doek tot Broek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Doek tot Broek:

Share