Diewindpomper

Diewindpomper Fashion Fuelled by Passion: Exclusive Low Poly Art Collection.

My nuwe combo pattern waar ek die geometriese art work vat en kombineer met die wind pomp wat die selfde geometriese art...
24/01/2022

My nuwe combo pattern waar ek die geometriese art work vat en kombineer met die wind pomp wat die selfde geometriese art work op ht, lyk amper soos 'n vergroot glas...

Bosveld visvanger (Woodlands Kingfisher), een van die unieke Wildtuin geluide; laat weet ons op watter materiaal produkt...
30/11/2021

Bosveld visvanger (Woodlands Kingfisher), een van die unieke Wildtuin geluide; laat weet ons op watter materiaal produkte (t-shirt, hoodie, kussing, laken, etc) jy die geometriese visvanger graag sal wil sien.

Die wilde hond (Painted Dog) gedoen in die geometriese kuns vorm en dan gekombineer met die windpomp, vir t-shirt bestel...
22/11/2021

Die wilde hond (Painted Dog) gedoen in die geometriese kuns vorm en dan gekombineer met die windpomp, vir t-shirt bestelling(s) besoek,

Soft cotton T-shirt with digital art printed via heat transfer. Choose Crewneck in short sleeve or long sleeve.Colours in White, Black, Grey or Navy. Most sizes are available. Please see our sizing chart under Photos. Please let us know if you have a special colour t-shirt in mind. We might just hav...

My geo troupant geprint op 'n fleece/vag(😲) kombers...
02/08/2021

My geo troupant geprint op 'n fleece/vag(😲) kombers...

Ons was die naweek by die Rhino & Lion park en ht 'n paar fotos geneem van die geverfde hond, 😁. Hierdie foto is my volg...
29/07/2021

Ons was die naweek by die Rhino & Lion park en ht 'n paar fotos geneem van die geverfde hond, 😁. Hierdie foto is my volgende projek om dit te doen in die geometriese kuns vorm en dan te kombineer met die wind pomp...

Swart Hoodies met 'n wind pomp gedoen in geometric kuns styl en bygesit met 'n natuur element
26/06/2021

Swart Hoodies met 'n wind pomp gedoen in geometric kuns styl en bygesit met 'n natuur element

Address

Perseus Avenue
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diewindpomper posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share