18/06/2023
BEEFY Boertjie & sy Vroutjie is gebaseer in Pretoria en Namibia! Ons is baie opgewonde om ons reeks met almal te deel!
BEEFY Boertjie & sy Vroutjie is gestig deur Anita Senekal 'n Model en voormalige Radio omroeper (Op die Rusbank). .
Ons bly in 'n ongelooflike mooi land en soms moet mens net weer terug staan en die mooi en die snaaks in die lewe raak sien. DIt is wat ons wil bring! Iets vir amal!