Nella se Hande

Nella se Hande Hierdie blad bevat fotos van al my hande werk. Hekel en naaldwerk en ander goedjies wat ek maak ook.

"Dekseltjies" vir jou koffie beker of wyn glas. Super cute en hou ongewenste vlieënde vriende uit jou drink dingetjie 😁😋...
16/12/2025

"Dekseltjies" vir jou koffie beker of wyn glas. Super cute en hou ongewenste vlieënde vriende uit jou drink dingetjie 😁😋🤩☕️🍷💟

My eie klere gemaak ook.LangbroekCamisoleChiffon kaftan met silver bandjiesHet dit vir troue gemaak en was sommer gepas ...
22/11/2025

My eie klere gemaak ook.

Langbroek
Camisole
Chiffon kaftan met silver bandjies

Het dit vir troue gemaak en was sommer gepas vir my werk se eindjaar funksie.

HEEL EERSTE TROU ROK!!Ons dogter is getroud 1 November en ek het haar rok, haar veil, kousband, tutu vir hondjie asook a...
22/11/2025

HEEL EERSTE TROU ROK!!

Ons dogter is getroud 1 November en ek het haar rok, haar veil, kousband, tutu vir hondjie asook al die mans se h**pde vir die troue gemaak.

8 bane gordyne mer rafflet en 2x 6m kant gordyne gemaak
22/11/2025

8 bane gordyne mer rafflet en 2x 6m kant gordyne gemaak

Langmou mans h**p gemaak met boortjie en cuffs (nog n eerste vir my)
22/11/2025

Langmou mans h**p gemaak met boortjie en cuffs (nog n eerste vir my)

Skool rok gemaak van "scratch " af.
22/11/2025

Skool rok gemaak van "scratch " af.

Toppie langer maak om n rok te weesRok se bandjies verander na breë bandjies en rok korter maakCamisole toppie moue insi...
22/11/2025

Toppie langer maak om n rok te wees
Rok se bandjies verander na breë bandjies en rok korter maak
Camisole toppie moue insit
Romp korter maak

Baadjie se zips vervang
22/11/2025

Baadjie se zips vervang

By verre die mees persoonlikste project wat ek nog moes doen..16 jarige meisie met leukemia se h**pies se moue knippies ...
22/11/2025

By verre die mees persoonlikste project wat ek nog moes doen..

16 jarige meisie met leukemia se h**pies se moue knippies insit sodat sy haar drip makliker kan hanteer.

Elke steek het n traan en n gebed in.



Rompie langer gemaak met englaise.
22/11/2025

Rompie langer gemaak met englaise.

Address

Pretoria

Telephone

+27849697866

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nella se Hande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nella se Hande:

Share