11/09/2024
Take me back!!!!
Ek is nogsteeds in Cloud 9 na die massive sukses van Krone 2024!! Eintlik in awe van die span by Sony Select Musiek en ook elkeen wat agter die skerms werk - teamwork is dreamwork! Julle is amazing!!