AP Groenewald

AP Groenewald Step into a world of premium fashion with our high-quality clothing and shoes!

Step into a world of premium fashion with our high-quality clothing shop featuring top brands such as Falke, Hush Puppies, Jeep, and Solomon. Embrace the perfect blend of style, functionality, and craftsmanship that these iconic names bring to your wardrobe.

30/04/2026

GROENEWALDS het 'n verskeidenheid warm baadjies die winter om jou warm te hou teen die koue.
Kom maak 'n draai en sien vir jouself

16/04/2026
Kom koop vir manlief 'n gemaklike funcky Golf h**p om stylvol op die golfbaan te lyk of 'n stylvolle hip kortmou h**p sa...
21/11/2025

Kom koop vir manlief 'n gemaklike funcky Golf h**p om stylvol op die golfbaan te lyk of 'n stylvolle hip kortmou h**p saam met 'n chino short. By GROENEWALDS is vele ook vele meer.
Vir die vrou wat voor die vakansie in 'shape' wil kom, ons het vir jou gemaklike oefen klere!

Kom loer gerus in by GROENEWALDS in Prieska!! Ons het goeie kwaliteit skoene, klere en vele meer.
28/07/2025

Kom loer gerus in by GROENEWALDS in Prieska!!
Ons het goeie kwaliteit skoene, klere en vele meer.

Lizzard Bottels hou warm en koud!! Kom loer gerus in.
23/07/2025

Lizzard Bottels hou warm en koud!!
Kom loer gerus in.

Die mooiste winter skoene is nou by GROENEWALDS te koop
09/05/2025

Die mooiste winter skoene is nou by GROENEWALDS te koop

Heerlike warm wintersbaadjies nou beskikbaar by GROENEWALDS
15/04/2025

Heerlike warm wintersbaadjies nou beskikbaar by GROENEWALDS

Kom kyk ons nuutste skoene vir gerief en kwaliteit!
27/03/2025

Kom kyk ons nuutste skoene vir gerief en kwaliteit!

GROENEWALDS het gisteraand die geleentheid gehad om ons Gilbert b***e, PT-broeke, kopskerms, mondskerms en nog meer asoo...
26/03/2025

GROENEWALDS het gisteraand die geleentheid gehad om ons Gilbert b***e, PT-broeke, kopskerms, mondskerms en nog meer asook ons nuwe toevoeging, RACEFOOD!! vir daardie energie boost wanneer jy dit die nodigste het.

Address

17 Steward Street
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:30

Telephone

+27533531212

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Groenewald posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share