Acorn Kids & Pamperlang Skoonheid by Andréa-Leigh

Acorn Kids & Pamperlang Skoonheid by Andréa-Leigh I am reseller for Acorn Kids & Pamperlang Skoonheid. Health/beauty and fun bath goodies for kids.

📱WhatsApp me to orderAndréa-Leigh063 511 8818
25/08/2026

📱WhatsApp me to order
Andréa-Leigh
063 511 8818

Bath time just became a science experiment! 🧪🫧Watch red, blue, yellow and green swirl into orange, green and purple magi...
25/08/2026

Bath time just became a science experiment! 🧪🫧
Watch red, blue, yellow and green swirl into orange, green and purple magic — all with Acorn Kids Angel Powder Bath Colour. Four bright colours, endless mixing fun, and a tub full of giggles.
✨ Mix. Watch. Play.

Angel Powder
R59 only

📱WhatsApp me to order
Andréa-Leigh
063 511 8818

Turn bath time into something the kids actually look forward to! 🛁🫧Surf’s Up Bubble Bath fills the tub with soft, fluffy...
25/08/2026

Turn bath time into something the kids actually look forward to! 🛁🫧

Surf’s Up Bubble Bath fills the tub with soft, fluffy bubbles, bright colour and fruity fragrance — making everyday bath time feel a little more exciting. 🌈

Add it under running water, let those bubbles build, and leave the rest to their imaginations. Whether they’re making bubble beards, foam mountains or simply splashing around, it’s an easy way to bring a little extra fun to their routine.

🫧 500ml Bubble Bath
🍒 Available in Cherry, Blueberry, Apple & Grape
💚 R129 each

Perfect for everyday baths, especially when little ones need a bit of convincing that getting into the tub is actually a good idea. 😄

📱WhatsApp me to order
Andréa-Leigh
063 511 8818

🌸 STAP 3: *SERUMS & OLIES – DIE KRAG VAN HERSTEL* 🌸Gee jou vel die voeding wat dit rêrig nodig het met Pamperlang Skoonh...
25/08/2026

🌸 STAP 3: *SERUMS & OLIES – DIE KRAG VAN HERSTEL* 🌸

Gee jou vel die voeding wat dit rêrig nodig het met Pamperlang Skoonheid se kragtige serums en olies ✨

Ons reeks sluit in:
💧 Vit C Serum – vir ’n helder, egalige gloed
💧 Wrinkle Filler Serum – verminder fyn lyntjies en plooie
💧 Natural Retinol – help met selvernuwing en anti-aging
💧 Castor Oil – bevogtig en versterk vel
💧 Tissue Oil – help met letsels, rekmerke en velherstel
💧 Botox Roller – vir ’n gladder, jonger voorkoms

🌿 Hoekom Stap 3 belangrik is:
Serums en olies dring dieper in die vel in en werk waar dit saak maak – hulle herstel, voed en beskerm jou vel intensief.

✨ Voordele:
✔️ Verbeter veltekstuur
✔️ Verminder tekens van veroudering
✔️ Help met aknee, letsels en pigmentasie
✔️ Hou jou vel gehidreer en gesond

🧴 Hoe om te gebruik:
Na reiniging en toner, gebruik 2–3 druppels op jou gesig en nek.
Masseer liggies in en volg op met jou room.

💗 Pamper jou vel – natuurlik mooi, natuurlik jy.

📩 Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

🌿 STAP 2 IN JOU VELSORG ROETINE – TONERS 🌿Na jou face wash is dit tyd vir die belangrike tweede stap 💧✨ Pamperlang Skoon...
25/08/2026

🌿 STAP 2 IN JOU VELSORG ROETINE – TONERS 🌿

Na jou face wash is dit tyd vir die belangrike tweede stap 💧

✨ Pamperlang Skoonheid Toners help om jou vel te balanseer, te verfris en voor te berei vir serums en room.

🌸 2-in-1 Micellar Water & Toner met Frankincense
✔ Verwyder oorblywende vuilheid en grimering
✔ Kalmeer en voed die vel
✔ Help met ’n skoon, vars gevoel

🌿 Toner met Witch Hazel & Vit B3
✔ Help om porieë te verfyn
✔ Verminder oortollige olie
✔ Ondersteun ’n egalige, gesonde vel

💚 Waarom toner belangrik is:
• Herstel jou vel se pH balans
• Maak jou vel gereed vir die volgende produkte
• Gee daardie ekstra skoon en vars gevoel

✨ Skoon vel begin by die regte roetine!

*Facial Toner with witch hazel 100ml* - *R159*
*2 IN 1 Micellar Water and Toner - with Frankincense and Jojoba 50ml* - *R180*

📩 Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

🌿 Jou Velsorg Begin Hier — Stap 1 Maak die Verskil! 🌿Mooi vel begin by die regte eerste stap 💧Ons Pamperlang Skoonheid F...
25/08/2026

🌿 Jou Velsorg Begin Hier — Stap 1 Maak die Verskil! 🌿

Mooi vel begin by die regte eerste stap 💧
Ons Pamperlang Skoonheid Face Wash Gel is die perfekte begin vir jou daaglikse velsorg roetine.

✨ Waarom is reiniging so belangrik?
✔ Verwyder vuil, olie en onsuiwerhede
✔ Help voorkom verstopte porieë en uitbrekings
✔ Berei jou vel voor sodat serums en room beter absorbeer
✔ Laat vel vars, skoon en gebalanseerd voel

💗 Ons Face Wash Gel is:
🌿 SLS-vry
🌿 Geurvry
🌿 Sag op sensitiewe vel
🌿 Verryk met Vitamin B3 en Liquorice Extract
🌿 Help kalmeer, balanseer en ondersteun ’n gesonde gloed

💰R159 vir 100ml

Onthou: Jou cleanser is nie net “seep” nie — dis die fondament van goeie velsorg.

Maak jou roetine reg van die begin af:
Cleanse → Tone → Treat → Moisturise

📩 Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

📢 Moet hê produk🤍 Wrinkle filler serum!🌱 Hyaluronic acid (sodium hyaluronate) dring deur na die lagie onder die epidermi...
25/08/2026

📢 Moet hê produk

🤍 Wrinkle filler serum!

🌱 Hyaluronic acid (sodium hyaluronate) dring deur na die lagie onder die epidermis om vog diep binne die vel terug te sit.

🌱 Dit werk fantasties saam met Derma needling!
(Ook vir tuis gebruik saam met n roller)

🌱 Versag plooie

🌱 Verbeter vel tekstuur

💰R249 vir 30ml

📱Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

👑 Pamperlang Skoonheid se Kollageen en Keratien shampoo en conditioner is weereens n kwaliteit wen-produk!✔️ Versterk en...
25/08/2026

👑 Pamperlang Skoonheid se Kollageen en Keratien shampoo en conditioner is weereens n kwaliteit wen-produk!

✔️ Versterk en herstel jou hare
✔️ Diep bevogtigend
✔️ Laat jou hare sysag

🌿 Perfek vir droë en beskadigde hare!

🌿 SLS VRY so geen brandende en jeukerige kopvel meer nie.

🌿 Beste van alles ➡️ dit beïnvloed glad nie jou kleur nie!

*Collagen & Keratin Shampoo*

200ml - R175
100ml - R135

*Collagen & Keratin Conditioner*

200ml - R175
100ml - R135

📱Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

🌿 HAAR BEDERF!❓ Sukkel jy met die volgende:🌱 Droë hare en droë jukkerige kopvel🌱 Ekseem of psoriase op die kopvel 🌱 Olie...
25/08/2026

🌿 HAAR BEDERF!

❓ Sukkel jy met die volgende:

🌱 Droë hare en droë jukkerige kopvel
🌱 Ekseem of psoriase op die kopvel
🌱 Olierige hare
🌱 Hare wat stadig groei

Dan is ons charcoal shampoo en charcoal conditioner jou antwoord!

🌿 Dit bevat hyaluronsuur om jou hare en kopvel te voed en te bevogtig en ook charcoal poeier om te help teen kopvel probleme en olierigheid.

✔️ SLS VRY
✔️ CHEMIKALIEË VRY

100ml - R118
200ml - R155

📱Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

🌿 Pamperlang Skoonheid - Haargroei Olie 🌿Gee jou hare die natuurlike hupstoot wat dit verdien 💚Ons kragtige mengsel met ...
25/08/2026

🌿 Pamperlang Skoonheid - Haargroei Olie 🌿

Gee jou hare die natuurlike hupstoot wat dit verdien 💚

Ons kragtige mengsel met kasterolie, organiese roosmaryn, peperment en laventel olies help om:

✨ Haargroei te ondersteun
✨ Kopvelbloedsirkulasie te stimuleer
✨ Dunner hare sterker en voller te laat lyk
✨ Droë en jeukerige kopvel te voed

100% natuurlik. Sag maar doeltreffend.

💰R189 vir 50ml

🌿 Gesonde kopvel. Sterker hare. Natuurlike g***s.

📱Kontak my om te bestel
Andréa-Leigh
063 511 8818

Address

Randburg

Telephone

+27635118818

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Acorn Kids & Pamperlang Skoonheid by Andréa-Leigh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Acorn Kids & Pamperlang Skoonheid by Andréa-Leigh:

Shortcuts

Share