31/08/2026
WE ARE HIRING!
Soektog na ons volgende Rinkhals Rock Star Verkope & Bemarking Administrateur het begin! 🚀🌿
Is jy georganiseerd, proaktief en mal oor die buitelewe? Rinkhals soek ’n gedrewe individuele spanlid om ons verkope- en bemarking te bestuur en help bou aan 'n trots Suid-Afrikaanse handelsmerk.🇿🇦✨
As jy d**k jy's die EEN...stuur jou CV na [email protected]