Skoppelmaai Boeke

Website

Skoppelmaai Boeke Kleurryke boeke vir kinders van alle ouderdomme en leesvlakke.

27/09/2026

Onthou jy nog vir Bennie boekwurm? Dis mos nou hoe ‘n liefde vir boeke en stories gekoester word ❤️🥰

Wees trots op jou herkoms, waarookal jy jouself in die wêreld bevind! Mag jy vandag ‘n rustige en geseënde Erfenisdag sa...
24/09/2026

Wees trots op jou herkoms, waarookal jy jouself in die wêreld bevind! Mag jy vandag ‘n rustige en geseënde Erfenisdag saam met jou geliefdes ervaar.

by Skoppelmaai Boeke

Baie geluk aan die lieflike Ansie van Deventer wat vandag haar 75e verjaardag vier! Hiep hiep, hoera! 🥳Skoppelmaai Boeke
09/09/2026

Baie geluk aan die lieflike Ansie van Deventer wat vandag haar 75e verjaardag vier! Hiep hiep, hoera! 🥳

Skoppelmaai Boeke

Ek het daardie omtiep-griep, so ek gebruik die kans om ‘n boek te lees onder die kombers op  ! Maar mens het mos eintlik...
08/09/2026

Ek het daardie omtiep-griep, so ek gebruik die kans om ‘n boek te lees onder die kombers op ! Maar mens het mos eintlik nie ‘n verskoning nodig om jou geletterdheid te vier nie?! Lees vandag iets mooi, of beter nog, skryf daardie gedig of brief wat al so lank hier in jou hart vassteek! Dis ‘n fees om te kan lees! met Skoppelmaai Boeke

🫵🤩Onthou om jou gratis boeke af te laai! 🎁😎👍Net vandag en more. Skakels in kommentaar.🔗  met Skoppelmaai Boeke 📖
15/08/2026

🫵🤩Onthou om jou gratis boeke af te laai! 🎁😎👍
Net vandag en more. Skakels in kommentaar.🔗

met Skoppelmaai Boeke 📖

14/08/2026

Vandag is Afrikaanse ! Vier dit met ‘n lekker nuwe boek vir elkeen in die gesin! met Skoppelmaai Boeke

12/08/2026

As die weernie saamspeel nie is ‘n boek mos jou beste vriend! Skoppelmaai Boeke

31/07/2026

As jou battery amper dood is want jy’t ‘n lekker lang boek deur die nag gelees, kan jy altyd jou foon op hierdie manier laai 😅

20/07/2026

Wanneer jy fiktiewe boek-bestemmings in die regte lewe besoek 🤓

15/07/2026

met Skoppelmaai Boeke in

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skoppelmaai Boeke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share