Volksgrond Pty Ltd

Website Contact the business

Volksgrond Pty Ltd https://volksgrond.co.za is 'n trots S.A klerehandelsmerk wat kultuur, erfenis en identiteit deur moderne mode vier.

Met gehalte, en unieke ontwerpe skep ons klere wat meer as net styl verteenwoordig. Saam met ons amptelike ambassadeur, Riaan Rust!

21/09/2026

MERVIN | VOLKSGROND SE NUWE MASKOT 🕷️

Ons stel graag vir julle voor aan Mervin. Hy het nie lank gedink nie… eintlik het hy seker net met al agt sy oë gekyk en besluit: “Hierdie Volk is my Volk.”

Na deeglike ondersoek van die handelsmerk, ’n paar rondtes oor die draad en ’n baie ernstige gesprek met sy agt bene, het Mervin besluit om amptelik sy Volksgrond-h**p aan te skaf.

Geen druk nie. Geen omkopery nie.
Hy het vrywillig ingetree.

Van ’n gewone spinnekoppie op ’n draad, na Volksgrond se eerste agtbeen-ambassadeur én amptelike maskot.

Hy het dalk nie sakke om sy hande in te steek nie, maar hy het styl, houding en agt bene se ondersteuning.

Welkom by die VG-familie, Mervin.
Jy’s nou amptelik “Legit soos dit”. 😂

VOLKSGROND | MERVIN | AMPTELIKE MASKOT
8 bene. 8 oë. 1 Volksgrond.

🌾 VOLKSGROND | VOLKSPORE 🌾👕 VOLKSGRONDPremium kwaliteit • R259.99👧🧒 VOLKSPOREPremium kwaliteit vir die kleingoed • R159....
17/09/2026

🌾 VOLKSGROND | VOLKSPORE 🌾

👕 VOLKSGROND
Premium kwaliteit • R259.99

👧🧒 VOLKSPORE
Premium kwaliteit vir die kleingoed • R159.99

🇿🇦 Courier landswyd beskikbaar!

Nie net ’n h**p nie…
dis ’n stukkie van wie ons is. 🤎

📲 Bestel nou: 064 853 2434

Volksgrond. Legit soos dit!!

02/09/2026

💧 VOLKSGROND WATER 💧

Hoekom lees jy nog?
Ouma sê dis gesond, so drink dit!

Selfs Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar)… water is beter as om heel dag droog te staan!

💰 R8.00 elk

Luister vir ouma, want OUMA weet wat goed is vir jou!!!

🌾 NUWE Spore. NUWE STUKKE. DIESELFDE VOLKSGROND-HART. Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar en Susan aka Claudine Pike Du Ple...
01/09/2026

🌾 NUWE Spore. NUWE STUKKE. DIESELFDE VOLKSGROND-HART.

Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar en Susan aka Claudine Pike Du Plessis) het ’n paar nuwe gesigte by die Volksgrond-familie gevoeg... en hierdie klomp is sommer behoorlik uit die veld! 🐂🐄🐑

🐂 Ou Bul
🐄 Ou Koei
🐎 Filletjie
🐑 Lammetjie
🐏 Rammetjies

Van die groot manne en tannies van die plaas tot die klein Volkspore wat nog hulle eie spore trap. ❤️

Die is nie net hemde nie, dit is ’n stukkie van ons grond, ons stories en ons mense wat jy saam met jou dra.

VOLKSGROND 🌾
Ons land. Ons verhaal. Ons moedertaal.

VOLKSPORE 👣
Die eerste tree na Volksgrond.

👕 Nuwe designs nou beskikbaar.
Wie se naam pas by jóú? 😏

VOLKSGROND STAINLESS STEEL GLASSESarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) het gesê een is genoeg…Toe koop hy twee. Dis mos nie ...
28/08/2026

VOLKSGROND STAINLESS STEEL GLASSE

Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) het gesê een is genoeg…
Toe koop hy twee.

Dis mos nie gulsigheid nie, dis voorraadbestuur!

💰 R200.00 elk

Dis ń mooier glas as een wat mens kan sien wat jy drink🤔🤭

VOLKSGROND KOPPIES Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) sê sy koffie smaak beter hieruit…Ons sê hy praat nonsens, maar die ...
28/08/2026

VOLKSGROND KOPPIES

Sarel (aka Riaan Rust Kunstenaar) sê sy koffie smaak beter hieruit…
Ons sê hy praat nonsens, maar die koppie lyk darem goed! 😂

💰 R90.00 elk

Begin jou oggend met Volksgrond, daar is darm maar niks beter as dit nie!

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volksgrond Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Volksgrond Pty Ltd:

Shortcuts

Share