Voor op die Wa Clothing and Gifts

Voor op die Wa Clothing and Gifts Kry die beste, by die beste! Voor op die Wa is 'n klein en gedrewe Suid Afrikaanse besigheid wat unieke "print-on-demand" klere en geskenke bied.

Ons heg 'n persoonlike diens by elke projek wat ons aanpak - om die eindproduk net nog meer spesiaal te maak. Ons het ontstaan in die klein dorpie van Potchefstroom, Noord Wes, en 'n paar jaar later al die pad Wes Kaap toe geskuif waar ons nou vanuit ons Werkswinkel in Saldanha, reg oor die land ons trotse Voor op die Wa pakkies koerier. Geinspireer deur elke individu se kreatiewe, oulike en pret

idees, werk ons met entoesiasme om jou voete onder jou uit te slaan! Ons kliente het die geleentheid om hul eie ontwepe vir ons te stuur, of deur ons indrukwekkende reeks te kies. Daar is ook die opsie om vir ons jou idee te verduidelik, en ons ontwerp dit dan vir jou, so maklik soos dit! Ons klerereeks is spesifiek ontwerp om aan elkeen se vereistes te voldoen, met style wat wissel van lospassende en noupassende t-hemde met verskeie kraag opsies, polo’s en hoodies tot kinder- en babaklere. Met 24 verskillende kleur variasies, is dit maklik om 'n kleur te vind wat met jou ontwerp sal werk. Ons spog ook graag met ons oulike unieke Geskenk pakkies. Ons wil dit vir jou so maklik as moontlik maak, veral as jy nie weet wat om vir daardie spesiale persoon te kry nie. Ons ontwerp 'n boks met oulike persoonlike geskenkies wat mens regtig wil he, en boonop wat jou budget laat klop! Voor op die Wa is passievol daaroor om 'n onderskeibare indruk te maak. Ons is gedrewe om nie net die beste kwalieit nie, maar ook die beste diens te lewer.

26/10/2022

Kersfees is om die draai! πŸŽ„πŸŽπŸŽ‰ Kry iets vir die hele familieπŸŽ…πŸ€ΆπŸ‘•
Kontak ons enige tyd:
https://wa.me/27659640832

Get your custom photo ornaments done at amazing prices this Christmas! πŸŽ‰πŸŽ„πŸŒ΄πŸŽMessage us: https://wa.me/27659640832
24/10/2022

Get your custom photo ornaments done at amazing prices this Christmas! πŸŽ‰πŸŽ„πŸŒ΄πŸŽ

Message us:
https://wa.me/27659640832

Kontak my vir details oor al ons amazing Kersfees goodies! πŸŽ„πŸŽ…πŸŽπŸ‘•β˜ƒοΈ
16/09/2022

Kontak my vir details oor al ons amazing Kersfees goodies! πŸŽ„πŸŽ…πŸŽπŸ‘•β˜ƒοΈ

So opgewonde om almal vandag te sien by die Mark!! πŸ˜πŸ‡πŸ£πŸ­πŸ’
16/04/2022

So opgewonde om almal vandag te sien by die Mark!! πŸ˜πŸ‡πŸ£πŸ­πŸ’

Onthou om jou custom bestelling in te sit vir hierdie oulike inkleur/verf hempies! πŸ°πŸ¬πŸ’
14/04/2022

Onthou om jou custom bestelling in te sit vir hierdie oulike inkleur/verf hempies! πŸ°πŸ¬πŸ’

Custom order made for a very special little boy πŸ‡πŸ¬πŸ™‚πŸ°
14/04/2022

Custom order made for a very special little boy πŸ‡πŸ¬πŸ™‚πŸ°

Kry n oulike pakkie vir die kids met tonne lekkers en verf en hulle nuwe gunsteling t-hemp vir slegs R170 πŸ˜πŸ°πŸ‘•πŸ¬πŸ­πŸ£πŸ’ -065 9...
14/04/2022

Kry n oulike pakkie vir die kids met tonne lekkers en verf en hulle nuwe gunsteling t-hemp vir slegs R170 πŸ˜πŸ°πŸ‘•πŸ¬πŸ­πŸ£πŸ’ -065 964 0832

Moenie uitmis nie!! 🎁❀️✨
11/02/2022

Moenie uitmis nie!! 🎁❀️✨

Moenie vergeet van al ons oulike Valentynsdag persentjies nie! ❀️🎁Kontak my -065 964 0832😊
11/02/2022

Moenie vergeet van al ons oulike Valentynsdag persentjies nie! ❀️🎁Kontak my -065 964 0832😊

Vir slegs R100, kan jy iemand super spesiaal laat voel hierdie valentynsdag!❀️  Ons maak die boksie custom op en gaan la...
11/02/2022

Vir slegs R100, kan jy iemand super spesiaal laat voel hierdie valentynsdag!❀️ Ons maak die boksie custom op en gaan laai dit dan by jou geliefde af gedurende die dagπŸ™‚βœ¨

04/02/2022

Address

8 Strandloper Street
Saldanha
7395

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 00:00

Telephone

+27659640832

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Voor op die Wa Clothing and Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Voor op die Wa Clothing and Gifts:

Shortcuts

Share