Smitten Bummies

Smitten Bummies Welkom by Smitten Bummies! Ma en dogter span, met handgemaakte items. Van borduurwerk, spoegdoeke, baba handdoeke, kombersies, gehiekelde items soos speelgoed.
(1)

Sensoriesie blokke, b***e en selfs silicone produkte. Kontak ons vir jou Spesiale geskenkie price depends on beads used and name .

Limited stock available . Was R145 now R100 while stock last. Juanita  072 125 3177
11/02/2026

Limited stock available . Was R145 now R100 while stock last. Juanita 072 125 3177

Tyd raak min.   Kom loer gerus in. Laaste paar kerskouse oor.   En ons het ñ paar sensoriese blokke en b***e en gehiekel...
14/12/2025

Tyd raak min. Kom loer gerus in. Laaste paar kerskouse oor. En ons het ñ paar sensoriese blokke en b***e en gehiekelde rattle speelgoed oor. Handoeke, kombersies en spiegdoeke. Ensovoorts.
Silikoon sleutelhouers met naam of sonder. Penne met refills.

Kerskouse nou ook beskikbaar.
13/11/2025

Kerskouse nou ook beskikbaar.

10/11/2025

https://www.backabuddy.co.za/campaign/please-help-simon
Hallo Familie, ons het ongelukkig baie slegte nuus ontvang oor Simoné my jongste Suster sy het Stage 4 Kanker.💔 baie dankie vir julle ondersteuning. Dankie dat julle hierdie plasing sal deel om haar ook te ondersteun. 🙌❤️ druk hier vir meer inligting 👇

Special running for the month of November.  All dummyclips, teethers dummys while stock last.  Silicone dinnerware.
09/11/2025

Special running for the month of November. All dummyclips, teethers dummys while stock last.
Silicone dinnerware.

05/11/2025

Hallo mammas.
Ons het besluit op geen kompetisie vir nou nie.
Elke aankoop van silikoon dummyclips of teether en eetstel 10 % af.

En ons wenner is La-Rochelle Rademeyer Beukes Kontak ons op 072 125 3177 om jou prys te bevestig. Baie geluk. Jy is die ...
01/11/2025

En ons wenner is La-Rochelle Rademeyer Beukes

Kontak ons op 072 125 3177 om jou prys te bevestig.
Baie geluk.

Jy is die wenner van n oulike Silicone bakkie en lepel. Mag etenstyd net n plesier vir julle wees.

LW. Courier op eie rekening.


Smitten Bummies

01/11/2025
Kersfees is om die draai.   Bestel kleinding se sensoriese vroetellappie of aktiwiteits blok, gehiekelde ratel speelding...
28/10/2025

Kersfees is om die draai. Bestel kleinding se sensoriese vroetellappie of aktiwiteits blok, gehiekelde ratel speelding of bal, haas of olifantjie nou. Soveel om van te kies.
Geborduurde spoegdoeke, kombersies , handoek. Ons gebruik net glodina handoekstof . Geborduurde kerskouse, hempie en vele meer . Kontak Juanita 072 125 3177 of laat jou no en ons kontak jou.

Wanneer mens sulke terugvoering kry, voel dit of mens op wolke kan loop. Ons is dankbaar om deel te wees van elke kleine...
02/10/2025

Wanneer mens sulke terugvoering kry, voel dit of mens op wolke kan loop.
Ons is dankbaar om deel te wees van elke kleine mensie se bederfie.

Baie dankie vir jou ondersteuning Melissa.

Address

Springs

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27721253177

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smitten Bummies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smitten Bummies:

Share