Li - Li Land

Call

Li - Li Land Handmade products made with love

Die pragtige truitjies is 1 van 2 wat gestuur is na hulle kleine lyfies.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige ...
21/10/2026

Die pragtige truitjies is 1 van 2 wat gestuur is na hulle kleine lyfies.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die pragtige truitjie is gestuur na ñ kleine lyfie,mag daar baie drome gedroom word in die truitjie.Kontak gerus vir Elm...
12/10/2026

Die pragtige truitjie is gestuur na ñ kleine lyfie,mag daar baie drome gedroom word in die truitjie.
Kontak gerus vir Elmarie op 079 529 8699 om bestselling te plaas of vir verdere navrae.

Die pragtige truitjie wag vir die prinsessie om groot genoeg te wees.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige ver...
01/10/2026

Die pragtige truitjie wag vir die prinsessie om groot genoeg te wees.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Die pragtige Hansie en Grietjie truitjie gaan vir n kleine lyfie in Holland.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir en...
24/09/2026

Die pragtige Hansie en Grietjie truitjie gaan vir n kleine lyfie in Holland.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Li Li Land se truitjies is n baie gewilde geskenk aan kinders in die buite land.Die wilde diere truitjie is die tweede t...
14/09/2026

Li Li Land se truitjies is n baie gewilde geskenk aan kinders in die buite land.
Die wilde diere truitjie is die tweede truitjie van twee wat Kanada toe gaan.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Li Li Land se truitjies is n baie gewilde geskenk aan kinders in die buite land.Die vrolike vis truitjie is een van twee...
07/09/2026

Li Li Land se truitjies is n baie gewilde geskenk aan kinders in die buite land.
Die vrolike vis truitjie is een van twee wat Kanada toe gaan.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

More se markdag is uitgestel weens weerstoestande. 31 Oktober is die nuwe datum.  Onthou om ons klein opkomende entrepre...
04/09/2026

More se markdag is uitgestel weens weerstoestande. 31 Oktober is die nuwe datum. Onthou om ons klein opkomende entrepreneur te kom ondersteun asseblief.

Nog een van ons unieke uitbeeldings van die gewilde plaas truitjie.Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verde...
02/09/2026

Nog een van ons unieke uitbeeldings van die gewilde plaas truitjie.
Kontak gerus vir Elmarie 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

2de truitjie van 2 truitjies met ñ verrassing vir kleinkinders in ñ baie koue land. Hou die spasie dop vir die verrassin...
24/08/2026

2de truitjie van 2 truitjies met ñ verrassing vir kleinkinders in ñ baie koue land. Hou die spasie dop vir die verrassing.
Kontak vir Elmarie op 079 529 8699 vir enige verdere navrae of om bestelling te plaas.

Li Li Land het n opkomende klein entrepreneur wat ons ondersteun.As jy in die omgewing is, gaan maak ñ draai by   Klerks...
23/08/2026

Li Li Land het n opkomende klein entrepreneur wat ons ondersteun.
As jy in die omgewing is, gaan maak ñ draai by Klerksdorp.
Daar sal baie stalletjies wees, ietsie vir almal.

Jaun ons jong entrepreneur se stalletjie se naam is OE-LALA. Daar sal baie hand gemaakte geskenkies wees, vissie in n bottel, hand gemaakte "fidget toys" en pop ñ ballon.

Address

Stilfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00

Telephone

+27726719819

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Li - Li Land posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share