22/07/2026
As ons eerlik is, is dit nie altyd maklik nie. Daar gebeur soms slegte en onverwagte goedโฆ๐ฅน
Daar is dae wat ๐๐๐๐๐ harder praat as ๐ฏ๐ถ๐ถ๐ท
Dae waar jou gedagtes jou wakker hou, waar jy oor en oor dieselfde โwat asโฆโ in jou kop afspeel.......
Dae waar jy wens jy kon net vir โn oomblik die ๐๐๐ op jou hart neersit.
Maar julleโฆโฆ.ek het al geleer dat vrees en geloof albei ๐ถ๐๐พ๐ด๐ธโฆ dit hang net af aan watter een jy elke dag ๐๐๐๐
๐๐ gee!!! ๐๐ป
As ek my gedagtes vul met ๐จ๐ณ๐ณ๐ฌ๐บ wat verkeerd kรกn loop, raak my hart ๐ฆ๐ช๐๐๐ฅ.
Maar wanneer ek my hart vul met God se beloftes, begin daar weer ๐ฟ๐ป๐ฎ๐ญ๐ฎ posvat. Nie omdat my omstandighede noodwendig verander het nie, maar omdat ek ๐๐๐๐๐๐ Wie saam met my deur diรฉ storm stap.๐๐ป
๐๐ฎ๐ต๐ธ๐ธ๐ฏ beteken nie jy het nooit vrae nie.
๐๐ฎ๐ต๐ธ๐ธ๐ฏ beteken nie jy huil nooit nie.
๐๐ฎ๐ต๐ธ๐ธ๐ฏ beteken nie jy is altyd sterk nie.
๐๐ฎ๐ต๐ธ๐ธ๐ฏ beteken dat jy, ten spyte van die trane, steeds kies om te glo dat God goed is. Dat Hy jou sien. Dat Hy jou naam ken. Dat Hy elke gebed hoor, selfs diรฉ wat net tussen ๐ต๐ณ๐ข๐ฏ๐ฆ gefluister word.๐ฅน๐๐ป๐ค
As God jou tot vandag toe gedra het, sal Hy jou nie mรดre los nie. Sy ๐ต๐ฒ๐ฎ๐ฏ๐ญ๐ฎ raak nie moeg nie. Sy ๐ ๐๐ง๐๐๐ raak nie op nie. En Sy plan vir jou lewe word ๐๐๐ deur jou vrese of bekommernisse gekanselleer nie.๐๐ป๐ค๐๐ป
So vandag kies ek om my ๐ฐ๐ฎ๐ต๐ธ๐ธ๐ฏ te voed.
Ek kies om my oรซ op God te hou en nie op die golwe nie.
Ek kies om te vertrou, al verstaan ek nie alles nie.
Want ek weetโฆ.. God was nog ALTYD getrouโฆ en Hy sal nie nou verander nie.
As jy vandag saam met my kies om geloof bo vrees te plaas, los โn ๐ค in die comments.
En as jy โn ook โn spesiale gebedsversoek het, deel dit gerus. Kom ons dra mekaar in gebed๐๐ป๐๐ป๐๐ป