SableWear

SableWear “tot die harste horing buig"

Kyk net hierdie mooi mostert en bruin afdakkie, hy pas mooi by enige pakkie. Dis geskik vir mans en vrouens. Beskikbaar ...
10/03/2025

Kyk net hierdie mooi mostert en bruin afdakkie, hy pas mooi by enige pakkie. Dis geskik vir mans en vrouens. Beskikbaar op ons aalyn webwerf
www.sablewear.co.za

Kyk net na die eenetjie, n leka persentjie vir jou man of boyfie, n leka “brown oil skin” afdakkie, n lekker DKW keps.Be...
08/02/2025

Kyk net na die eenetjie, n leka persentjie vir jou man of boyfie, n leka “brown oil skin” afdakkie, n lekker DKW keps.
Besoek gerus ons web werf by www.sablewear.co.za
Nog vele meer op pad….

Nog n leka pragtige pienk en swart en wit afdakkie vir die dames vir die warm somerdae, jy kan hom vir enige okasie gebr...
28/01/2025

Nog n leka pragtige pienk en swart en wit afdakkie vir die dames vir die warm somerdae, jy kan hom vir enige okasie gebruik, en dalk n leka keel ketel vir die keel om jou sommer ook af te koel as dit so brek warm is. Bestel nou by www.sablewear.co.za vir jou leka keppie en keel ketel’jie.🤠🤠

Kyk nou net hier……. Bakkie seat sokkies en dash covers ook nou beskikbaar by Sablewear. Beskerm jou seats en dash met go...
23/01/2025

Kyk nou net hier……. Bakkie seat sokkies en dash covers ook nou beskikbaar by Sablewear. Beskerm jou seats en dash met goeie kwaliteit covers, word vervaardig deur beesdam teen bekostigbare pryse. Volgende week op ons web-blad beskikbaar.
Ons maak vir alle Toyota’s ,Ford en Isuzu’s.

Like en share asb🍻🍻🍻

Daarsy dames, nog n leka afdakkie vir die dames, n mooi olive green en pienk oil skin, nou beskikbaar by www.sablewear.c...
22/01/2025

Daarsy dames, nog n leka afdakkie vir die dames, n mooi olive green en pienk oil skin, nou beskikbaar by www.sablewear.co.za
Hoe ons page dop en
Like en share n page, groot dinge die jaar aan die kom.

Bederf jouself met n leka uitgaan afdakkie, reg vir enige funksie, beskikbaar op ons web blad by www.sablewear.co.za
15/01/2025

Bederf jouself met n leka uitgaan afdakkie, reg vir enige funksie, beskikbaar op ons web blad by www.sablewear.co.za

Met die jag seisoen weer om die draai,bestel nou julle keel ketels vir jou en jou makkers op ons webwerf www.sablewear.c...
14/01/2025

Met die jag seisoen weer om die draai,bestel nou julle keel ketels vir jou en jou makkers op ons webwerf www.sablewear.co.za
Daar is drie grotes besikbaar, die groot man van 580ml en meduim knapie van 440ml en n klein seun van 380ml. Als hang af van hoe dors n man is.

01/01/2025
20/12/2024

Jammer vir die ongerief, ons is net besig om die FB page op te kikker.

Dankie vir almal se ondersteuning deur die jaar. Mag almal n mooi geseende Kersfees he en n voorspoedige nuwe jaar vir almal.

Veilig wees tydens die fees seisoen.

Dankie
Die Sable span.

Address

Po Box 279
Theunissen
9410

Opening Hours

Saturday 00:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SableWear posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SableWear:

Share