Plain Jane - Pretoria

  • Home
  • Plain Jane - Pretoria

Plain Jane - Pretoria Plain Jane is uniek en iets anders. Dit is vir oud en jonk.

Uniek en iets anders. Kry joune vandag. Whatsspp om joune te betsel. 081 586 1584
03/07/2021

Uniek en iets anders. Kry joune vandag. Whatsspp om joune te betsel. 081 586 1584

01/07/2021

Volgens die nuwe POPIA wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die blad.
1. Wil jy deel wees hierdie groep?

2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?
Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.

Margarete Swart, jy lyk pragtig in jou Plain Jane rokkie met n T-h**p onderaan.
28/06/2021

Margarete Swart, jy lyk pragtig in jou Plain Jane rokkie met n T-h**p onderaan.

Pain jane is uniek. Meng en pas met die gewilde rokkies en tops. Die hoodies is perfek vir die koue dae. Bestel joune va...
31/05/2021

Pain jane is uniek. Meng en pas met die gewilde rokkies en tops. Die hoodies is perfek vir die koue dae. Bestel joune vandag. Whatsapp 081 586 1584

Meng en pas met die gewilde tops. Trek n langmou t-h**p of polonek truitjie onder aan in die winter.
17/05/2021

Meng en pas met die gewilde tops. Trek n langmou t-h**p of polonek truitjie onder aan in die winter.

Hierdie tiedress lyk asemrowend saam n t-h**p of polonek truitjie onderaan.
15/05/2021

Hierdie tiedress lyk asemrowend saam n t-h**p of polonek truitjie onderaan.

Die penefore rokkies en toppies is n wenner vir somer en winter. Kombineer dit met n t- shirt of polonek onderderaan en ...
15/05/2021

Die penefore rokkies en toppies is n wenner vir somer en winter. Kombineer dit met n t- shirt of polonek onderderaan en denim baadjie bo-oor.
Beskikbaar in size 34 - 38

03/05/2021
Meng en pas met die bumcovers.
03/05/2021

Meng en pas met die bumcovers.

Toppies lyk mooi saam n t-h**p onderaan.Dra jou toppie in die somer en in die winter.R480
03/05/2021

Toppies lyk mooi saam n t-h**p onderaan.
Dra jou toppie in die somer en in die winter.
R480

Die hoodies is perfek vir die koue dae.R950Size 34 + 36
03/05/2021

Die hoodies is perfek vir die koue dae.
R950
Size 34 + 36

Meng en pas met die gewilde ponchos. Trek dit aan met n t- h**p of polonek
03/05/2021

Meng en pas met die gewilde ponchos. Trek dit aan met n t- h**p of polonek

Address


Telephone

+27815861584

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plain Jane - Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Clothing Store?

Share