CraftiMiki

CraftiMiki Soli Deo Gloria

CraftiMiki is a small home-based boutique that sells locally made Miki bags and imported Himalayan clothing.

Hierdie pragtige sak is onmiddelik beskikbaar.Grootte 27cm(h) x 33cm(l)R3200
04/06/2026

Hierdie pragtige sak is onmiddelik beskikbaar.
Grootte 27cm(h) x 33cm(l)
R3200

Is dit nie mooi nie!Baie dankie vir jou bestellings Gerda.Grootte 28cm (h) x 33cm (l)  x 7cm (w)R2000
03/06/2026

Is dit nie mooi nie!
Baie dankie vir jou bestellings Gerda.
Grootte 28cm (h) x 33cm (l) x 7cm (w)
R2000

Mooiste 100% katoen ingevoerde Himalayan baadjies aanlyn beskikbaar M - 3XL.Pryse wissel van R870 - R1380 afhangende van...
01/06/2026

Mooiste 100% katoen ingevoerde Himalayan baadjies aanlyn beskikbaar M - 3XL.
Pryse wissel van R870 - R1380 afhangende van grootte en styl.
https://craftimiki.co.za/
Whatsapp Marietjie 0843929623

Mooiste skapie sak met bypassende beursie op bestelling gemaak.Baie dankie, Annelize.💛
28/05/2026

Mooiste skapie sak met bypassende beursie op bestelling gemaak.
Baie dankie, Annelize.💛

Nog ń pragtige sak klaar.Baie dankie Gerda.💛
27/05/2026

Nog Å„ pragtige sak klaar.
Baie dankie Gerda.💛

Julle is seker nou al moeg vir die skapies! Hierdie mooi sak is dadelik beskikbaar agv. Å„ kansellasie.Laat weet maar gou...
25/05/2026

Julle is seker nou al moeg vir die skapies! Hierdie mooi sak is dadelik beskikbaar agv. Å„ kansellasie.
Laat weet maar gou as dit vir jou is.😅
Grootte is 21cm x 28cm. 2 rakkies is so 5cm elk wyd. Prys - R1600💛

Hierdie mooiste 100% katoen ingevoerde Himalayan baadjies is aanlyn beskikbaar M - 3XL.Pryse wissel van R870 - R1380 afh...
21/05/2026

Hierdie mooiste 100% katoen ingevoerde Himalayan baadjies is aanlyn beskikbaar M - 3XL.
Pryse wissel van R870 - R1380 afhangende van grootte en styl.
https://craftimiki.co.za/

Nog Å„ pragtige skapie sak gemaak op bestelling. Nie 1 sak is presies dieselfde nie.Die 1 se grootte is 27cm x 33cm. 3 Ra...
20/05/2026

Nog Å„ pragtige skapie sak gemaak op bestelling. Nie 1 sak is presies dieselfde nie.
Die 1 se grootte is 27cm x 33cm.
3 Rakkies is 5cm elk wyd.
Prys R2100

Hierdie vrolike sak is dadelik beskikbaar.Grootte 23cm x 26cm x 9cm.Prys R900
19/05/2026

Hierdie vrolike sak is dadelik beskikbaar.
Grootte 23cm x 26cm x 9cm.
Prys R900

Vrolik die seisoen op met die 100% katoen Himalayan baadjies.Pryse wissel van R870 - R1380 afhangende van grootte en sty...
18/05/2026

Vrolik die seisoen op met die 100% katoen Himalayan baadjies.
Pryse wissel van R870 - R1380 afhangende van grootte en styl.
Aanlyn beskikbaar: https://craftimiki.co.za/

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CraftiMiki posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CraftiMiki:

  • Want your business to be the top-listed Clothing Store?

Share