Amazing Grace Clothing International

Amazing Grace Clothing International Pyjamas for children with a positive message

14/01/2019

Ons benodig u hulp. Kontak vir Rosa Whitehead 082 922 5879

06/03/2016

Pragtige kinder nagklere met die wapenrusting op!! Voorraad beperk. Kontak my gerus.

Pragtige somersnagklere vir die kiddies. Uitverkoping op alle somers- sowel as wintersnagklere!!! Net sekere groottes no...
05/10/2015

Pragtige somersnagklere vir die kiddies. Uitverkoping op alle somers- sowel as wintersnagklere!!! Net sekere groottes nog beskikbaar!! (Wapenrusting van God) Kontak my gerus by 082 655 3059.

Hallo mamma's.  Die pienk en grys stelletjie nagklere vir dogters het ons nog net ouderdom 3-4 jaar.  Dis ook 'n pragtig...
22/08/2015

Hallo mamma's. Die pienk en grys stelletjie nagklere vir dogters het ons nog net ouderdom 3-4 jaar. Dis ook 'n pragtige geskenk vir 'n spesiale maatjie. Kontak my gerus by 082 655 3059 of besoek ons webblad.

27/05/2015

Hallo julle. Dis so belangrik om die wapenrusting oor ons kinders te bid. Nou kan jy jou seun/dogter toe maak in die nag met die wapenrusting. A.grace het pragtige winterskiddies nagklere vanaf ouderdom 1 jaar tot 13-14 jaar. Mag julle 'n baie geseënde dag hê.

23/04/2015

Uitverkoping op alle wintersnagklere vir seuns sowel as dogters!! Pragtige ontwerpe van die Skepping & Wapenrusting. (Sekere groottes al reeds uitverkoop) Kontak my by 082 655 3059 of epos [email protected] om jou bestelling te plaas. Die aande is al lekker koel. Blessings

17/03/2015

Dankie mamma's dat julle ons FB blad sal 'like' en sommer vir al jou vriendinne aan te stuur. Ons kinders is kosbare geskenke van ons Hemelse Vader.

02/03/2015
Pragtige wintersnagklere met die Skepping asook die Wapenrusting op.  Ouderdomme 1-2 jr tot 13-14 jr.  Stuur asb aan na ...
02/03/2015

Pragtige wintersnagklere met die Skepping asook die Wapenrusting op. Ouderdomme 1-2 jr tot 13-14 jr. Stuur asb aan na al jul vriendinne. Dankie ook dat jy ons webblad sal 'like'.

24/02/2015

Sleep in the Word Clothing In September 2013 Amazing Grace International launched a pajama range for children. The range presents an alternative for parents to buy a quality product with a positive Biblical message printed on the clothing, which is opposite to the sometimes destructive messages and…

Address

Wellington

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amazing Grace Clothing International posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share