Opgedollie

Opgedollie Women's Clothing & Accessories Store in Mariental, Namibia

Dek ’n tafel waar mense wil bly sit 🍾🍋✨Ons nuwe tafel lopers maak dit maklik!
13/05/2026

Dek ’n tafel waar mense wil bly sit 🍾🍋✨
Ons nuwe tafel lopers maak dit maklik!

🩷💐🩷
06/05/2026

🩷💐🩷

Moedersdag is om die draai 🌷✨🥂Kies iets tasbaar en tydloos—of gee haar die vryheid om self te kies met ’n geskenkbewys ✨...
06/05/2026

Moedersdag is om die draai 🌷✨🥂

Kies iets tasbaar en tydloos—
of gee haar die vryheid om self te kies met ’n geskenkbewys ✨

Ons help jou om haar dag besonders te maak 💛

✨️
30/04/2026

✨️

Ons nuwe Tafeldoeke & Huisware is uitgepak! Beslis vir die moderne huis met ’n liefde vir detail 🍊✨
28/04/2026

Ons nuwe Tafeldoeke & Huisware is uitgepak!
Beslis vir die moderne huis met ’n liefde vir detail 🍊✨

Mooi tafels begin met mooi tafel linne🥂✨
28/04/2026

Mooi tafels begin met mooi tafel linne🥂✨

’n Moet-hê vir elke huis! 🫧🧺Ons het die mooiste vatdoeke spesiaal vir jou uitgepak! Gee jou kombuis ’n tikkie styl met h...
08/04/2026

’n Moet-hê vir elke huis! 🫧🧺

Ons het die mooiste vatdoeke spesiaal vir jou uitgepak!
Gee jou kombuis ’n tikkie styl met hierdie subtiele bederf – prakties én pragtig.

Dis boonop ’n oulike geskenk-idee vir ’n vriendin, want selfs die klein goed kan stylvol wees. ✨

Moeiteloos stylvol. ✨Ons kortmou truitjies is ’n ware klerekas gunsteling!
12/03/2026

Moeiteloos stylvol. ✨
Ons kortmou truitjies is ’n ware klerekas gunsteling!

Koffie proe beter uit ń mooi beker! ☕️✨Ons Jenna Clifford & Maxwell&Williams Bekers bring styl na elke koppie koffie of ...
09/03/2026

Koffie proe beter uit ń mooi beker! ☕️✨

Ons Jenna Clifford & Maxwell&Williams Bekers bring styl na elke koppie koffie of tee!

Perfek vir jou oggendritueel of as ’n spesiale geskenk. ✨

Nou beskikbaar in die winkel!

n Tydlose T-shirt 💛💗💙🤍 Perfek vir die vrou wat van gemak hou, maar steeds ń stylvolle voorkoms wil hê!Ons almal het van ...
06/03/2026

n Tydlose T-shirt 💛💗💙🤍
Perfek vir die vrou wat van gemak hou, maar steeds ń stylvolle voorkoms wil hê!

Ons almal het van hierdie nodig in ons klerekas!✨

Address

Charney Weg
Mariental
9000

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+264812591175

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Opgedollie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Opgedollie:

Shortcuts

Share