Jelly and Tods

Jelly and Tods Bespoke keepsakes, baby & toddler accessories and toys

Nuwe Babygrows beskikbaar 🤍 Item besonderhede en pryse beskikbaar op die fotos. "Comment" of stuur boodskap indien jy be...
18/02/2026

Nuwe Babygrows beskikbaar 🤍
Item besonderhede en pryse beskikbaar op die fotos. "Comment" of stuur boodskap indien jy belangstel x

Koerier nie ingesluit nie, ongeveer N$80. Gratis aflewering/optel in Walvisbaai/Swakopmund.

Nuwe voorraad 🤍 Koerier nie ingesluit nie, ongeveer N$80. Gratis aflewering/optel in Walvisbaai/Swakopmund. Item besonde...
17/02/2026

Nuwe voorraad 🤍 Koerier nie ingesluit nie, ongeveer N$80. Gratis aflewering/optel in Walvisbaai/Swakopmund.

Item besonderhede en pryse beskikbaar op die fotos. "Comment" of stuur boodskap indien jy belangstel x

Nog nét 3 Paasfees items beskikbaar 🤍🐰 Handgemaakte 100% katoen materiaal hasie in ligblou en pienk | Ongeveer 42 cm | N...
11/04/2025

Nog nét 3 Paasfees items beskikbaar 🤍

🐰 Handgemaakte 100% katoen materiaal hasie in ligblou en pienk | Ongeveer 42 cm | N$280

🐰 Groen "jumpsuit" met pêrel knopies en bypassende kopstrikkie | 6-9 maande | N$200

🐰100% katoenwol gehekelde rokkie met fril broekie en bypassende "dummy clip" | 3 - 6 maande | N$250

Kyk wat het die Paashaas ingesleep 🐰 Ideale Paasfees geskenkies vir dogtertjies🤍🐰 100% katoenwol gehekelde hasie (Pienk ...
10/04/2025

Kyk wat het die Paashaas ingesleep 🐰 Ideale Paasfees geskenkies vir dogtertjies🤍

🐰 100% katoenwol gehekelde hasie (Pienk & Roomys Groen) | Ongeveer 38 cm | N$300 | REEDS VERKOOP!

🐰 100% katoenwol gehekelde hasie (Pienk & Grys) | Ongeveer 32 cm | N$280 | REEDS VERKOOP!

🐰 Handgemaakte 100% katoen materiaal hasie in ligblou en pienk | Ongeveer 42 cm | N$280

🐰 100% katoen "oatmeal" rokkie met kopstrikkie | 9-12 maande | N$200 | REEDS VERKOOP!

🐰100% katoenwol gehekelde rokkie met fril broekie en bypassende "dummy clip" | 3 - 6 maande | N$250

🐰 Groen "jumpsuit" met pêrel knopies en bypassende kopstrikkie | 6-9 maande | N$200 | REEDS VERKOOP!

🐰 Afwit katoen "jumpsuit" met bypassende kopstrikkie | N$120 | 0 -3 maande | REEDS VERKOOP!

Pryse sluit nie koerier in nie | Gratis aflewering/optel in Walvisbaai ✨

Blou seuntjie borslappie nog beskikbaar 🚜
29/08/2024

Blou seuntjie borslappie nog beskikbaar 🚜

Twee items nog beskikbaar✨> Geel reënboog "babygrow" | 6-9maande | R80> Bruin wol pakkie met geel blommetjie | 3-6maande...
29/08/2024

Twee items nog beskikbaar✨

> Geel reënboog "babygrow" | 6-9maande | R80
> Bruin wol pakkie met geel blommetjie | 3-6maande | N$200

🌿 Ligpienk langbroek "jumper" | 3-6maande | N$180 (REEDS VERKOOP)
29/08/2024

🌿 Ligpienk langbroek "jumper" | 3-6maande | N$180 (REEDS VERKOOP)

Met 'n tikkie geel 💛✨ Lig grys "jumper"  met bytjie borduurwerk | 0-3maande | N$160 - REEDS VERKOOP✨ Geel reënboog "baby...
27/08/2024

Met 'n tikkie geel 💛

✨ Lig grys "jumper" met bytjie borduurwerk | 0-3maande | N$160 - REEDS VERKOOP
✨ Geel reënboog "babygrow" | 6-9maande | R80
✨ Bruin wol pakkie met geel blommetjie | 3-6maande | N$200

Items wat nog beskikbaar is🤍✨ Roesbruin Romper met naaldekoker borduurwerk | 6-9 maande | N$180 (reeds verkoop)✨ Roomkle...
19/08/2024

Items wat nog beskikbaar is🤍

✨ Roesbruin Romper met naaldekoker borduurwerk | 6-9 maande | N$180 (reeds verkoop)
✨ Roomkleur rokkie | 9-12maande | N$220
✨ Lig grys "jumper" met bytjie borduurwerk | 0-3maande | N$160 (reeds verkoop)
✨ Bruin wol pakkie met geel blommetjie | 3-6maande | N$200
✨ Geel reënboog "babygrow" | 6-9maande | R80

Een van ons heel eerste produkte wat ons verkoop het - die Langoorhaas!Hierdie langoorhaas is nog beskikbaar✨ Lyfie onge...
18/08/2024

Een van ons heel eerste produkte wat ons verkoop het - die Langoorhaas!

Hierdie langoorhaas is nog beskikbaar✨

Lyfie ongeveer 48cm. Lekkerste "cuddle buddy"!

N$280

REEDS VERKOOPNog net die 9-12maande pienk rokkie met borduurde blomme is te koop🤍 N$220
18/08/2024

REEDS VERKOOP

Nog net die 9-12maande pienk rokkie met borduurde blomme is te koop🤍 N$220

Nuwe vooraad !! Koerier nie ingesluit nie, ongeveer N$80. Gratis aflewering/optel in Walvisbaai/Swakopmund. 🌿Ligte roomk...
16/08/2024

Nuwe vooraad !! Koerier nie ingesluit nie, ongeveer N$80. Gratis aflewering/optel in Walvisbaai/Swakopmund.

🌿Ligte roomkleur romper met kort moutjies en borduur blom detail | 0-3 maande | N$180 (reeds verkoop)
🌿Geel reënboog "babygrow" | 6-9maande | R80
🌿Lig grys "jumper" met bytjie borduurwerk | 0-3maande | N$160 (reeds verkoop)
🌿 Ligpienk langbroek "jumper" | 3-6maande | N$180 (reeds verkoop)
🌿 Roesbruin Romper met naaldekoker borduurwerk | 6-9 maande | N$180 (reeds verkoop)
🌿 Pienk rokkie met borduur detail | 6-9maande (reeds verkoop) of 9-12 maande | N$220 (reeds verkoop)

Address

Walvis Bay
13013

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jelly and Tods posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jelly and Tods:

Shortcuts

Share