07/12/2024
Ekt besluit om al die oorbelle op die rakkies te ‘ post’ soos hulle hang. Tyd vang my bietjie met alles individual opsit. Laatweet gerus as n stel julle aandag trek en julle n duidliker foto en prys van die stelletjie wil he… 🌸 onthou ook ek is net nog in WHK beskikbaar tot Saterdag 14 Dec 2024…
📞081 614 7270