02/06/2026
🦏 ♥️STALLETJIE IN DIE KOLLIG: NAMBRU 🦏♥️
Ons is trots om NAMBRU te verwelkom as een van die uitstallers by die Tsumeb Mini Expo & Eeufees 2026! 🎉
NAMBRU is nie in die landboubedryf nie, maar fokus op Klere, Caps, Drinkware en meer. 🧢👕🥤
Wat hulle uniek maak, is dat hulle hul wins gebruik om renosters te help beskerm en te ondersteun, veral baba renosters wie se ma’s doodgegaan het weens stropery of siekte. 🦏💚
Dit is hul manier om terug te gee aan die natuur en ’n verskil te maak waar dit regtig saak maak.
🛍️ Klere
🧢 Caps
🥤 Drinkware
💚 Bewaring van renosters en natuur
📅 31 Julie – 2 Augustus 2026
📍 Schützenverein, Tsumeb
Kom ondersteun hulle stalletjie en word deel van ’n groter saak wat hoop gee vir ons wildlife in Namibia 🇳🇦
💚 Tsumeb Mini Expo & Eeufees – waar besigheid en betekenis ontmoet.
🦏💚