01/09/2022
Kom Proe met Carlton Van Heerden....terwyl die wasgoed op die draad hang en voor jy die Saterdag onmiddelik gaan geniet....kan jy jou heerlike potjie kom afhaal.
Daar sal verskillende potjies wees 😋😋...sien jou Saterdag 💛💙