Fokkol

Fokkol fOKKOL niks|nothing|nada
Ons is die brand met die VIBE ! Sedert 17’ fok weet

https://linktr.ee/fokkol

Vrouens is wonderlik gemaak, maar ons het secrets.Die grootste secret...ons is eintlik net absoluut amazing, fabulous en...
04/08/2026

Vrouens is wonderlik gemaak, maar ons het secrets.

Die grootste secret...ons is eintlik net absoluut amazing, fabulous en stunning!

Share 'n secret, hoe meer mans weet hoe meer confused gaan hul wees 😂

Wanneer jy besef die hele maand gaan oor jou, maak ons seker jy as vrou is die fokus, al is ons besig met 'n nuwe cap la...
02/08/2026

Wanneer jy besef die hele maand gaan oor jou, maak ons seker jy as vrou is die fokus, al is ons besig met 'n nuwe cap launch!

Shoutout aan al die vrouens wat ons ondersteun, saam ons lag en fOKKOL voel!

🌲SPOT & WEN! 🧢Hoeveel kan jy spot? Die eerste 5 wat reg spot wen 'n flippen BosHoed!!! The Rules:- Net jou eerste raaisk...
31/07/2026

🌲SPOT & WEN! 🧢

Hoeveel kan jy spot? Die eerste 5 wat reg spot wen 'n flippen BosHoed!!!

The Rules:
- Net jou eerste raaiskoot tel
- Jy het tot 12:00 vanaand om te raai
- Share as jou vriend ook moet wen of as jy wil he hul moet sien hoe jy wen
- Jy moet ons follow
- *Jy moet in RSA bly!

That's it! Laat die skote waai.
Ons sal jou DM vir jou details

DROP  #3 DIE BOS HOEDKyk camo is 'n thing, ons weet, maar mens kan ook net soveel camo dra. Die Bos Hoed is nie net vir ...
30/07/2026

DROP #3 DIE BOS HOED

Kyk camo is 'n thing, ons weet, maar mens kan ook net soveel camo dra.

Die Bos Hoed is nie net vir die bos nie, dis vir jou kop ook. Sien ons d**k verder.

Check die nuweling online!

fOKKOL doen op 'n Maandag was my dokter se voorstel, soek jy my dokter se details?www.fokkol.co.za
27/07/2026

fOKKOL doen op 'n Maandag was my dokter se voorstel, soek jy my dokter se details?

www.fokkol.co.za

Hoor jy dit? Die bosveld roep ons!Kom kuier lekker saam by die jaar se Kyknet buite expo by Sondela Nature Reserve!Nuwe ...
24/07/2026

Hoor jy dit? Die bosveld roep ons!

Kom kuier lekker saam by die jaar se Kyknet buite expo by Sondela Nature Reserve!
Nuwe merch gaan beskikbaar wees asook die lekkerste vibe.

Ons ruik al die vuurtjie en hoor die bokke blêr🔥

Maak of jy 6 is en skeer sommer jou pakkie oop, want wie kan nou so lank wag! Die Grungy Sedert 17'fok weet wil losgelaa...
22/07/2026

Maak of jy 6 is en skeer sommer jou pakkie oop, want wie kan nou so lank wag!

Die Grungy Sedert 17'fok weet wil losgelaat word.

Nou online www.fokkol.co.za

DROP  #2 IS HIER!! ⛳Die Par fOKKOL kouse is flaming, sodat jy daai bal kan bliksem tot volgende naweek!Check die oukies ...
15/07/2026

DROP #2 IS HIER!! ⛳

Die Par fOKKOL kouse is flaming, sodat jy daai bal kan bliksem tot volgende naweek!

Check die oukies online⛳

Vryfees wenners💃🏼💃🏼💃🏼 dankie vir julle awesome vibe by ons bar! Ons loooove dat jul fOKKOL dors is! Vrystaat Kunstefees
10/07/2026

Vryfees wenners💃🏼💃🏼💃🏼 dankie vir julle awesome vibe by ons bar! Ons loooove dat jul fOKKOL dors is! Vrystaat Kunstefees

Address

Benoni

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fokkol posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fokkol:

Shortcuts

Share