13/10/2026
MD2026 - BVHS
❤️Jamie❤️
Sag, elegant, romanties en afgerond met 'n tikkie glinster! Jy het beslis hierdie rok met trots en grasie gedra.
Jy was sooo uit jou "comfort zone" aan die begin, want jy is 'n "no nonsens, no frills" meisie, nes my oudste dogter...
En kyk nounet watter pragtige swaan is jy nie!!
Dankie vir die lekker saamwerk, die geselsies en grappies- jy is enig in jou soort en baie spesiaal! ❤️