Staute Jeans

Staute Jeans Die ๐“œ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ denims, ๐“ฏ๐“ช๐“ท๐“ฝ๐“ช๐“ผ๐“ฝ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ๐“ฎ kwaliteit en ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฎ๐“ด๐“ฝ๐“ฎ pas!!!โ™ฅ๏ธ๐Ÿ‘–๐Ÿงต
(2)

Mag jy ๐’—๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ raaksien wat ๐š๐š’๐šœ๐š๐šŽ๐š› by jou verbygegaan het!!!๐ŸŒˆHoe mooi is die ๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ nieโ€ฆ.. ๐Ÿ‘Ons ๐’‹๐’‚๐’‚๐’ˆ so maklik d...
02/09/2026

Mag jy ๐’—๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ raaksien wat ๐š๐š’๐šœ๐š๐šŽ๐š› by jou verbygegaan het!!!๐ŸŒˆ

Hoe mooi is die ๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ nieโ€ฆ.. ๐Ÿ‘

Ons ๐’‹๐’‚๐’‚๐’ˆ so maklik deur die dae dat ons soms vergeet om stil te staan.
Ons ๐’Ž๐’Š๐’” die ๐’ˆ๐’๐’Š๐’Ž๐’๐’‚๐’ˆ van โ€™n vreemdeling, die ๐’˜๐’‚๐’“๐’Ž๐’•๐’† van die ๐’”๐’๐’ op ons gesig, โ€™n ๐’—๐’“๐’Š๐’†๐’๐’…๐’†๐’๐’Š๐’Œ๐’† woord of daardie klein oomblik wat eintlik โ€™n ๐‘ฎ๐‘น๐‘ถ๐‘ถ๐‘ป seรซn was.

Dalk hoef vandag niks ๏ผง๏ผฒ๏ผฏ๏ผฏ๏ผด te gebeur om โ€™n mooi dag te wees nie.โ˜€๏ธ
Dalk vra vandag net dat jy ๐šœ๐š๐šŠ๐š๐š’๐š๐šŽ๐š› kyk, die แตหกแต‰โฑโฟ dinge waardeer en jou ๐’‰๐’‚๐’“๐’• weer oopmaak vir die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ wat elke dag reeds om jou is.๐ŸŒˆ

Mag jou dag gevul wees met ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ, โ„๐•†๐•†โ„™ en klein ๐š‘๐šŽ๐š›๐š’๐š—๐š—๐šŽ๐š›๐š’๐š—๐š๐šŽ dat daar steeds soveel is om dankbaar voor te wees.

Soms is die ๐“ถ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ dinge nie diรฉ waarvoor ons wag nieโ€ฆ

maar diรฉ wat ons uiteindelik ๐‘ฒ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘บ om raak te sien.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‹โ˜€๏ธ๐ŸŒˆ

Sit โ€˜๐‘ฌ๐’Œ ๐’Œ๐’Š๐’†๐’” ๐’๐’Ž ๐’…๐’Š๐’† ๐’Ž๐’๐’๐’Š ๐’Š๐’ ๐’…๐’Š๐’† ๐’๐’†๐’˜๐’† ๐’•๐’† ๐’”๐’Š๐’†๐’๐ŸŒˆโ€™ in comments wees saam my dankbaar vir self die kleinste goedjies!!!

Die Mila Toppie + Mom Jeans is amptelik ons nuwe go-to outfit. ๐Ÿ‹โœจ  Hierdie is die soort outfit wat jy aantrek sonder om ...
01/09/2026

Die Mila Toppie + Mom Jeans is amptelik ons nuwe go-to outfit. ๐Ÿ‹โœจ Hierdie is die soort outfit wat jy aantrek sonder om twee keer te d**kโ€ฆ en dan die hele dag goed voel !!

En met hierdie Mosselbaai-lente wat uiteindelik begin wys wat sy kan doenโ€ฆ is ons glad nie haastig om weer langmoue aan te trek nie. ๐Ÿค๐ŸŒผ

Twee items.
Een outfit.
Zero effort. ๐ŸŒผ

๐Ÿค”๐Ÿ’ญโœจ Wie sal ook hierdie twee kombineer, Laatweet ons wat julle d**k van die Toppie met die Mom Jeans

Het jy al ooit ged**kโ€ฆ โ€œEk kan hierdie jeans vir ALMAL verkoop!โ€ ๐Ÿ‘–๐Ÿ‹โœจWel, Staute Jeans soek nog agente om deel te word va...
31/08/2026

Het jy al ooit ged**kโ€ฆ โ€œEk kan hierdie jeans vir ALMAL verkoop!โ€ ๐Ÿ‘–๐Ÿ‹โœจ

Wel, Staute Jeans soek nog agente om deel te word van die Staute Familie! โœจ

Ons praat van:
๐Ÿ‘– Die beste jeans wat lekker sit en lekker verkoop
๐Ÿ’™ โ€™n Produk waaroor jou kliรซnte gaan WOW!
โœจ โ€™n Geleentheid om jou eie ding te doen
๐Ÿ‘ฏโ€โ™€๏ธ En natuurlikโ€ฆ โ€™n hele familie wat net so denim-mal soos jy is!

As jy โ€™n passie vir mode het, mal is oor denim en lus is om deel te wees van iets lekker โ€” MOENIE hierdie een laat verbygaan nie! ๐Ÿ‘–๐Ÿ‹โœจ

Jou volgende gunsteling jeans en business opportunity wag dalk net hier!
Kontak Lizelle: 067 428 9970

Want โ€™n meisie kan nooit te veel denim hรช nie! ๐Ÿ˜‰

Jess het vandag vir ons gewys hoe om โ€™n Stukkende Staute Jeans behoorlik te dra โ€” met die Lemons Amanda Toppie vir daard...
28/08/2026

Jess het vandag vir ons gewys hoe om โ€™n Stukkende Staute Jeans behoorlik te dra โ€” met die Lemons Amanda Toppie vir daardie ekstra sonskyn. ๐Ÿ‘–๐Ÿ’›๐Ÿ‹

Ons is mal oor die kontras van die cool, gemaklike denim saam met die vars suurlemoeneโ€ฆ โ€™n bietjie jeansy, โ€™n bietjie vrolik, en sommer net baie Solana. โ˜€๏ธ๐Ÿ‹โœจ

En daardie stukkende denim? Hoe meer karakter, hoe beter. ๐Ÿ‘–๐Ÿ˜‰

Jess, jy maak daardie denim & lemon combo sommer baie moeilik om te weerstaan! ๐Ÿ’›๐Ÿ‹ Is jy โ€™n plain jeans girl, of kies jy eerder โ€™n bietjie karakter?

Stellie is mal oor haar geel Nammie Toppie saam met haar Staute Dungaree โ€” want party outfits kort net daardie bietjie d...
26/08/2026

Stellie is mal oor haar geel Nammie Toppie saam met haar Staute Dungaree โ€” want party outfits kort net daardie bietjie denim magic๐Ÿ‹โœจ

Die sagte geel, die klassieke denim en daardie groot strikโ€ฆ ons is obsessed! ๐Ÿ’›

En die lekkerste deel?

Jy kan nou joune ook bestel presies soos Stellie hom dra! โ˜€๏ธ๐Ÿค

Soโ€ฆ is jy โ€™n denim & geel meisie, of moet Stellie jou nog oortuig? ๐Ÿ˜‰

ZELLIE IN DENIMโ€ฆ EN ONS IS VERKOOP! ๐Ÿ‘–๐Ÿ‹Kan ons net vir โ€™n oomblik praat oor hoe stunning Zellie lyk in hierdie Wideleg Je...
25/08/2026

ZELLIE IN DENIMโ€ฆ EN ONS IS VERKOOP! ๐Ÿ‘–๐Ÿ‹

Kan ons net vir โ€™n oomblik praat oor hoe stunning Zellie lyk in hierdie Wideleg Jeans? ๐Ÿ’›

Die denim sit perfek, die wye been gee daardie effortless gevoel, en saam met die Amanda Toppie is dit sommer โ€™n hele look. โ˜€๏ธ

En natuurlik moes ons โ€™n bietjie Solana daarin bringโ€ฆ

Die โ€œDie hart van Amalfiโ€ quote gee vir die Amanda Toppie daardie spesiale Solana-hart โ€” โ€™n klein herinnering aan ligte dae, mooi plekke en die sonskyn wat ons saam met ons dra. ๐Ÿ‹โœจ

Solana is nie net โ€™n reeks nieโ€ฆ dit is โ€™n gevoel.
En hierdie denim-look? Ons is mal.

Eerlikโ€ฆ wie van julle is ook โ€™n sucker vir โ€™n goeie Wideleg Jeans? โ˜€๏ธ

Die  staute_jeans doen daardie ding wat jeans moet doen โ€” sit mooi, vorm mooi en gee jou daardie ekstra bietjie โ€œo ja, e...
18/08/2026

Die staute_jeans doen daardie ding wat jeans moet doen โ€” sit mooi, vorm mooi en gee jou daardie ekstra bietjie โ€œo ja, ek lyk actually goed vandagโ€ gevoel!!!!

En dan die Jasira Breistof Olga Toppie bo-op? Sag, stylvol en perfek vir daai dae wanneer jy warm wil wees ๐ŸคŽ๐Ÿ‚

En as jou bankrekening nou fluister โ€œMeisie, ons moet praatโ€ฆโ€ ๐Ÿ˜… Dan fluister jy net gou vir haar ....
PAY JUST NOW is daar!! Dit help om die gesprek โ€™n bietjie makliker te maak. ๐Ÿ˜‰โœจ

17/08/2026
DENIM wat die show steel! โœจ๐Ÿ‘–Leana wys presies hoekom โ€™n goeie paar Staute Wideleg Jeans โ€™n absolute wardrobe must-have i...
17/08/2026

DENIM wat die show steel! โœจ๐Ÿ‘–

Leana wys presies hoekom โ€™n goeie paar Staute Wideleg Jeans โ€™n absolute wardrobe must-have is! ๐ŸคŽ

Die perfekte wideleg-snit gee jou daardie lang, effortless silhouette, terwyl die donker denim โ€™n klassieke, stylvolle gevoel bring wat jy maklik op of af kan dress.

Hier is dit gestyle met ons bruin Buckle toppie vir โ€™n look wat gemaklik, modern en sommer net FABULOUS is! Van sneakers vir โ€™n casual vibe tot hakke vir โ€™n bietjie ekstra glam โ€” hierdie denim doen dit alles.

One pair. Endless outfits. All the attitude. ๐Ÿ‘–๐ŸคŽโœจ

Wow!!! WOWโค๏ธ!!!Leana Corbitt jy lyk amazing in jou Wideleg !!! staute_jeans ๐‘ซ๐’†๐’”๐’Š๐’ˆ๐’๐’†๐’“ ๐’‹๐’†๐’‚๐’๐’” ๐’˜๐’‚๐’• ๐’‹๐’๐’– ๐’†๐’ ๐’‹๐’๐’– ๐’”๐’‚๐’Œ ๐’‘๐’‚๐’”๐Ÿ‘–โค๏ธ๐Ÿ™Œ   ...
14/08/2026

Wow!!! WOWโค๏ธ!!!

Leana Corbitt jy lyk amazing in jou Wideleg !!!

staute_jeans ๐‘ซ๐’†๐’”๐’Š๐’ˆ๐’๐’†๐’“ ๐’‹๐’†๐’‚๐’๐’” ๐’˜๐’‚๐’• ๐’‹๐’๐’– ๐’†๐’ ๐’‹๐’๐’– ๐’”๐’‚๐’Œ ๐’‘๐’‚๐’”๐Ÿ‘–โค๏ธ๐Ÿ™Œ

Address

Unit 1 And 2
Bethlehem
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Staute Jeans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Staute Jeans:

Shortcuts

Share