Sonneblom Werksmandjie

Sonneblom Werksmandjie Unique shop in the heart of Bethulie. Where you can find most of your sewing requirements, advice, a

30/05/2023

And so we are entering our last weeks before the "Big Move" across the street 🤪
Please take note that we will be closed during that time.

At this moment we are planning to be closed from:
12 June 2023 till 20 June 2023.
But as we all know, plans have a mind of it's own.

We are looking forward to greet you on this new journey.

08/11/2022

Baie Dankie aan almal wat boeke geskenk het aan Sonneblom Werksmandjie. Deur die skenkings kon ons reeds aan beide Pellissier Museum en Bethulie Residentia 'n donasie gee. Hierdie fonds insameling is moontlik gemaak deur elke persoon wat 'n boek gegee of gekoop het.

Thank you to every person that donated books to Sonneblom Werksmandjie. This donations made it possible to give to Pellissier Museum and Bethulie Residentia each a donation. This innitiative was made possible with the help of every person that gave a book or bought one.

24/08/2022

Clearance sale. All jewelry prices slashed. Up to 50%. Visit us and see for yourself.

Send a message to learn more

Buffs nou beskikbaar by Sonneblom Werksmandjie. R35 elk. Verskeie kleure om van te kies.
17/06/2021

Buffs nou beskikbaar by Sonneblom Werksmandjie. R35 elk. Verskeie kleure om van te kies.

14/06/2021

Sonneblom Werksmandjie is gesluit vir vandag. Ons is more weer op ons pos.

Moedersdag Aanbieding. Handgemaakte seep. R15 elk. Koop 5 of meer en betaal R10 elk. Gewone prys R25 elk. Groot verskeid...
26/04/2021

Moedersdag Aanbieding.
Handgemaakte seep. R15 elk. Koop 5 of meer en betaal R10 elk. Gewone prys R25 elk. Groot verskeidenheid, maar beperkte voorraad.

3XL Alexis wol nou beskikbaar. Slegs die 2 kleure beskikbaar. R70 per bol. Beperkte voorraad.
19/04/2021

3XL Alexis wol nou beskikbaar. Slegs die 2 kleure beskikbaar. R70 per bol. Beperkte voorraad.

28/03/2021
15/02/2021

Sonneblom Werksmandjie is gesluit vir die dag. Ons is weer aan die gang more die 16de. Jammer vir enige ongerief. Groete Hekkie & Ina

Die oulikste dummy clips deur Lente Leather Feather nou beskikbaar in die winkel teen R60 elk. Verskillende kleure en pr...
14/01/2021

Die oulikste dummy clips deur Lente Leather Feather nou beskikbaar in die winkel teen R60 elk. Verskillende kleure en prentjies. Kom loer gerus in. Dut is perfekte geskenkies vir n nuwe baba.

Address

12 Voortrekker Str
Bethulie
9992

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27720228069

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonneblom Werksmandjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share