Riekie Tiekie

Riekie Tiekie Wyd verkeidenheid Vellies, Beursies, Handsakke en meer in verskillende style en kleure beskikbaar.

Egte leer vellies vir Pappa en sy seuntjie! Baie voorraad beskikbaar 🥾🥾 bestel nou as jy dit betyds vir Vadersdag wil hê...
05/06/2026

Egte leer vellies vir Pappa en sy seuntjie!
Baie voorraad beskikbaar 🥾🥾 bestel nou as jy dit betyds vir Vadersdag wil hê!

Kontak Marietjie Kalp 082 327 0835 📲
🚚 Koerier Landswyd teen ekstra koste
Riekie Tiekie Vellie Boutique is geleë in Fauna, Bloemfontein

Happy Clients from Econo-Foods Dankie Jo-Anne en Ashlyn For more photos of our Vellies Contact 📲 Marietjie Kalp 082 327 ...
05/06/2026

Happy Clients from Econo-Foods
Dankie Jo-Anne en Ashlyn

For more photos of our Vellies Contact
📲 Marietjie Kalp
082 327 0835 or come visit our Riekie Tiekie Vellie Boutique in Bloemfontein. 🙂

Riekie Tiekie, se gewildste leer vellies vir laaste 6 jaar.Plaas jou bestelling vandag - vir gehalte diens en kwaliteit ...
05/06/2026

Riekie Tiekie, se gewildste leer vellies vir laaste 6 jaar.

Plaas jou bestelling vandag - vir gehalte diens en kwaliteit produkte!
📞 Marietjie Kalp: 082 327 0835
💵 Betaling met bestelling
🚛 Koerier Landswyd
👢 Riekie Tiekie Winkel, is geleë in Fauna, Bloemfontein

Heerlike warm boots vir die koue daePlaas jou bestelling vandag - vir gehalte diens en kwaliteit produkte! 📞 Marietjie K...
05/06/2026

Heerlike warm boots vir die koue dae
Plaas jou bestelling vandag - vir gehalte diens en kwaliteit produkte!
📞 Marietjie Kalp: 082 327 0835
💵 Betaling met bestelling
🚛 Koerier Landswyd
👢 Riekie Tiekie Winkel, is geleë in Fauna, Bloemfontein

Address

15 B Blesbok Singel Fauna
Bloemfontein
9301

Telephone

+27823270835

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riekie Tiekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riekie Tiekie:

Shortcuts

Share

Category