Scheugnet Designs

Call Directions Contact the business

Scheugnet Designs Design and custom made for every client individual needs
Formal and Informal wear. Matric fairwell dress
Bridal wear
Dance and Sportwear
Revue clothes

Elanelle van JF Hoërskool wat  voorreg om jou rok te kon ontwerp en maak vir jou matriekafskeid 2026.
18/10/2026

Elanelle van JF Hoërskool wat voorreg om jou rok te kon ontwerp en maak vir jou matriekafskeid 2026.

❤️ Annabelle in vuurwarm rooi! ❤️Wat ’n voorreg en plesier om hierdie pragtige rok vir Annabelle van Oranje Hoër Meisies...
16/10/2026

❤️ Annabelle in vuurwarm rooi! ❤️
Wat ’n voorreg en plesier om hierdie pragtige rok vir Annabelle van Oranje Hoër Meisieskool te kon maak! 🔥❤️ Haar sprankelende persoonlikheid en die vuur in haar oë maak hierdie rooi rok nóg meer besonders. ✨
Dankie dat ek deel kon wees van so ’n spesiale oomblik! ❤️

Lieren in lig geel met haar vriendelike glimlag. Dit was so voorreg om hierdie droomrok van jou  te kon maak..Oranje Hoë...
12/10/2026

Lieren in lig geel met haar vriendelike glimlag. Dit was so voorreg om hierdie droomrok van jou te kon maak..
Oranje Hoër Meisieskool

Dit was vir my groot voorreg om Albertha van Sentraal Hoërskool se droom matriekafskeid rok te kon maak.
10/10/2026

Dit was vir my groot voorreg om Albertha van Sentraal Hoërskool se droom matriekafskeid rok te kon maak.

29/07/2026
Maak 'n stelling sonder om 'n woord te sê. Die perfekte blou rok vir onvergeetlike oomblikke.
07/06/2026

Maak 'n stelling sonder om 'n woord te sê. Die perfekte blou rok vir onvergeetlike oomblikke.

Collection courtesy of Scheugnet Designs
21/05/2026

Collection courtesy of Scheugnet Designs

Foto geneem deur Marigold Photography
09/05/2026

Foto geneem deur
Marigold Photography

Address

Bloemfontein

Telephone

+27834312640

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Scheugnet Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Scheugnet Designs:

Shortcuts

Share