From Far To You Dames Klere

From Far To You Dames Klere Ons voer nuwe Damesklere in.Ons het groottes vanaf S-4XL(34-48) Ons spesialiseer in Moeder/Ouma van die Bruid/Bruidegom.Ure:8-5 en Sat 9-12. 0844450131

Ons voer Damesklere in vanaf Bangkok Thailand.Ons het groottes vanaf S-4XL(34-48).Ons spesialiseer in Moeder/Ouma van die Bruid/Bruidegom.Ma-Vry 8:00 - 17:00 Sat 9:00 - 12:00.

0844450131
14/09/2021

0844450131

Ons het heerlike nuwe "puffer jackets" ingekry!! Pragtige mint groen asook ysblou kort baadjies en dan cherise en navy 3...
02/06/2018

Ons het heerlike nuwe "puffer jackets" ingekry!! Pragtige mint groen asook ysblou kort baadjies en dan cherise en navy 3/4 jassies!!

04/07/2017

Goeie dag familie, vriende, klante en toekomstige kliente. Baie welkom by ons nuut geskepte blad om ons winkel bietjie meer bekend te maak. Indien u enige navrae het kan u skakel by: Elmarie 0844450131 / Marie 0840389749 / 0514463278. Hier is net n paar fotos opgelaai al van die wintervoorraad wat ons tans het, maar loer gerus in van tyd tot tyd, ek sal gereeld probeer om meer afsonderlike uitrustings af te neem en dan te laai op die blad.

04/07/2017

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27844450131

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when From Far To You Dames Klere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share