01/08/2026
Koue oggende op die plaas of besige dae in die dorp vra skoene wat gemaklik sit. Die INCA Vellie-reeks bring vir jou regte nubuck-leer, sagte binnesole en 'n klassieke khaki voorkoms. Plaaslik gemaak vir mans en dames.
Bestel jou paar aanlyn by Awerbuchs met vinnige koerier-aflewering oor die hele Suid-Afrika, of maak n draai in ons winkel in Bloemfontein.
Koop Mans Hunter & Dames Aimee Vellies vir R999,99 elk: https://awerbuchs.co.za/brand/inca/