10/08/2026
Baie dankie aan elke persoon wat 'n draai gemaak by die A3 Kreatief stalletjie by Kragdag.
Elke gesels, elke transaksie.... Elke persoon is kosbaar vir ons.
Dankie aan Lanie van Lewe saam Lanie vir die oë wys en bemarking.
Dankie aan Rika Oberholzer Buitendach, Tamlynne Nicole Krause en Michael Krause vir al julle hulp in die stalletjie. Julle was.... Waitforit.... amazing😂😉 .