Loka'lief Brits Stockist

Loka'lief Brits Stockist Proud stockist of Loka lief die lewe

03/09/2026
03/09/2026

Ons raak so ๐’—๐’‚๐’”๐’ˆ๐’†๐’—๐’‚๐’๐’ˆ in die dinge waarvoor ons wag,
dat ons soms ๐’—๐’†๐’“๐’ˆ๐’†๐’†๐’• hoe groot God se planne werklik is.
Ons ๐’ƒ๐’Š๐’… vir oop deure,
maar Hy sien die pad wat nog voorlรช.
Ons vra vir ๐’‚๐’๐’•๐’˜๐’๐’๐’“๐’…๐’†, terwyl Hy reeds besig is om iets ๐’Ž๐’๐’๐’Š๐’†๐’“ voor te berei as wat ons ooit self kon uitd**k.๐Ÿ™

๐Ÿ™ŒMiskien is vandag die dag waarop ๐’Š๐’†๐’Ž๐’‚๐’๐’… jou moed inpraat net wanneer jy dit ๐’…๐’Š๐’† ๐’๐’๐’…๐’Š๐’ˆ๐’”๐’•๐’† het.
Miskien is dit die dag waarop ๐’—๐’“๐’†๐’…๐’† jou hart vul sonder dat jou ๐’๐’Ž๐’”๐’•๐’‚๐’๐’…๐’Š๐’ˆ๐’‰๐’†๐’…๐’† verander. Of miskien ๐’—๐’†๐’“๐’“๐’‚๐’”
die lewe jou met โ€™n ๐’ˆ๐’†๐’๐’†๐’†๐’๐’•๐’‰๐’†๐’Š๐’…,
'n ๐’”๐’†๐’†ฬˆ๐’ of โ€™n ๐‘ต๐‘ผ๐‘พ๐‘ฌ begin waarvoor jy nooit eers die woorde gehad het om te bid nie.

โœ๏ธMoenie vandag net uitkyk vir dit ๐‘พ๐‘จ๐‘จ๐‘น๐‘ฝ๐‘ถ๐‘ถ๐‘น jy vra nie. Kyk ook uit vir dit wat ๐‘ถ๐‘ต๐‘ฝ๐‘ฌ๐‘น๐‘พ๐‘จ๐‘ฎ๐‘บ na jou kant toe kom.
Want die ๐’Ž๐’๐’๐’Š๐’”๐’•๐’† geskenke in die lewe is dikwels diรฉ wat ons ๐’๐’๐’๐’Š๐’• sien aankom nie.

๐Ÿ’›Hou jou ๐’‰๐’‚๐’“๐’• oop. Hou aan ๐’ˆ๐’๐’....Hou aan ๐’—๐’†๐’“๐’•๐’“๐’๐’–. Die lewe het โ€™n manier om jou te ๐’—๐’†๐’“๐’“๐’‚๐’” wanneer jy dit die ๐’Ž๐’Š๐’๐’”๐’•๐’† verwag.

Mag vandag vir jou ๐‘ด๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น ๐’ƒ๐’“๐’Š๐’๐’ˆ as waarvoor jy gehoop het, ๐‘ด๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น vrede as waarvoor jy gebid het en ๐‘ด๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘น mooi as wat jy ooit kon d**k moontlik is.๐ŸŒผ๐Ÿ‹๐Ÿ‘๐Ÿป

Baie geluk met jou verjaarsdag liefste Antonette.Hoop jy word lekker bederwe vriendin ๐Ÿง๐Ÿง๐Ÿง
03/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag liefste Antonette.
Hoop jy word lekker bederwe vriendin ๐Ÿง๐Ÿง๐Ÿง

Is jy 'n Springbok ondersteuner ?Loka het die mooiste hoodies wat die koppe behoorlik laat draai het by die DHL stadion ...
02/09/2026

Is jy 'n Springbok ondersteuner ?
Loka het die mooiste hoodies wat die koppe behoorlik laat draai het by die DHL stadion die afgelope naweek.
Tot die vliegtuie het laaaaag gevlieg om dit van nader te kon sien๐Ÿ‘€

Hierdie is 'n pragstuk wat elke ondersteuner moet aanskaf...
Ons maak reg vir die wรชreldbeker volgende jaar, so bestel vir jou een ASAP.
@0715455944

02/09/2026
02/09/2026
01/09/2026

En miskien is dit presies hoe dit veronderstel is om te wees.๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘๐Ÿ‹โ˜€๏ธ!!!!

Vandag draai die ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท omโ€ฆ..๐ŸŒผ

Die natuur begin weer ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ, die dae word ๐’๐’‚๐’๐’ˆ๐’†๐’“ en oral om ons herinner die aarde ons aan een eenvoudige waarheid.....
nรก elke winter kom daar weer ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ.... ๐“๐“พ๐”€๐“ฎ ๐˜๐˜–๐˜–๐˜—๐Ÿ™

Miskien voel jou hart nog nie soos ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ nie.
Miskien dra jy steeds ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ aan gebede wat nog nie beantwoord is nie, ๐••๐•ฃ๐• ๐•ž๐•– wat nog wag of ๐šŸ๐š›๐šŠ๐šŽ waarop jy nog geen antwoorde het nie.๐Ÿฅน๐Ÿ™Œ

Maar net soos die eerste ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ๐“ถ๐“ฎ๐“ฝ๐“ณ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ nie toestemming vra om te ๐“ซ๐“ต๐“ธ๐“ถ nie, hoef jy ook nie alles te verstaan voordat jy weer kan ๐•™๐• ๐• ๐•ก nie.๐ŸŒผ

Vertrou dat God reeds besig is om ๐•Ÿ๐•ฆ๐•จ๐•– dinge in jou lewe te laat groei.๐ŸŒฑ
Vertrou dat Hy deure ๐š˜๐š˜๐š™๐š–๐šŠ๐šŠ๐š” wat jy nog nie kan sien nie.๐Ÿšช
Vertrou dat elke ๐’˜๐’‚๐’ˆ๐’•๐’š๐’…, elke traan en elke teleurstelling deel is van die ๐—Œ๐—๐—ˆ๐—‹๐—‚๐–พ wat Hy besig is om te skryf.โœ๏ธ

๐“›๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ herinner ons dat nuwe beginne altyd moontlik is. Dat wat ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ฅ gelyk het, weer kan ๐™ก๐™š๐™ฌ๐™š. Dat ๐ก๐จ๐จ๐ฉ altyd ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ๐—ž๐—ฒ๐—ฅ is as ๐˜ท๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ด.๐Ÿ™Œ๐Ÿ™๐ŸŒฑ

Mag ๐ŸŒผ1 September๐ŸŒผ
vir jou ๐˜”๐˜Œ๐˜Œ๐˜™ wees as net die begin van โ€™n ๐˜•๐˜œ๐˜ž๐˜Œ seisoen. Mag dit die begin wees van nuwe ๐’Ž๐’๐’†๐’…, nuwe ๐’—๐’“๐’†๐’…๐’†, nuwe ๐’ˆ๐’†๐’๐’†๐’†๐’๐’•๐’‰๐’†๐’…๐’† en nuwe ๐’ˆ๐’†๐’๐’๐’๐’‡ dat jou mooiste dae nog voorlรช.

โ˜€๏ธDie son kom weer op.
๐ŸŒผDie blomme blom weer.
๐Ÿ™ŒEn God is ๐‘บ๐‘ป๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ซ๐‘บ besig om wonderwerke te doen.

Ek bid dat hierdie ๐“ต๐“ฎ๐“ท๐“ฝ๐“ฎ vir jou seisoen van ๐“ฑ๐“ฎ๐“ป๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ๐“ต, ๐“ฐ๐“ป๐“ธ๐“ฎ๐“ฒ en onverwagte ๐“ผ๐“ฎ๐“ฎฬˆ๐“ท๐“ฒ๐“ท๐“ฐ๐“ฎ sal wees.....

As jy een woord vir hierdie nuwe ๐“ผ๐“ฎ๐“ฒ๐“ผ๐“ธ๐“ฎ๐“ท kon kies, wat sou dit wees? ๐ŸŒผ

01/09/2026

Okay damesโ€ฆ help ons settle this one! ๐Ÿ‘€
Dis Lente Dag en ons is amptelik gereed vir mooi, sonnige outfits! โ˜€๏ธ๐Ÿ‹๐Ÿ’›

Die Solana Romp het twee baie mooi moontlikhedeโ€ฆ

๐Ÿ‹ Solana + Mila of
๐Ÿ‹ Solana + Bernedine

Maar as dit jou Lente Dag-outfit wasโ€ฆ Watter een sou jy kies? ๐Ÿ’ญ๐Ÿค”

๐Ÿ‘‡๐Ÿป Drop jou vote hieronder
MILA ๐ŸŒผ | BERNEDINE โœจ

Address

20B Carel De Wet Str
Brits
0250

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loka'lief Brits Stockist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category